Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moontide Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southside-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Moontide is weggesteek aan die einde van 'n privaat pad reg op die strandmeer se rand in Wildernis. Hierdie stylvolle grasdak-lodge is pragtig gemeubileer met oorspronklike kuns en het puik strandmeer-uitsigte.

Daar is 10 en suite-eenhede, almal met volledige privaatheid en het hul eie ingang wat na 'n tuin met 400 jaar oue melkhoutbome en 'n plonspoel lei. Elke kamer is toegerus met 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en WiFi. 'n Volledige Suid-Afrikaanse ontbyt word op die patio bedien wat oor die strandmeer uitkyk. Daar is ook 'n knus sitkamer met 'n kaggel vir gaste om op daardie kouer dae te geniet.

Die lodge, met sy skaduryke houtdekke, plus 'n drywende dek, is minder as 500 meter vanaf die strand, restaurante en roetes geleë.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Southside-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moontide Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southside-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa53c468355d1bc773619d66b1b9c483bccba244c3fc221c44f5d7cab9c5c14074c2278ce8c33412d39067d9cd01c72eca0bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Southside Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.993664648131 22.586814815402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang