Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moorcroft Manor Boutique Country Hotel

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani-weg, Himeville, Underberg, 3259, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 340 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Moorcroft Manor Boutique Country Hotel bied B&B en is in Underberg geleë. Die hotel is ideaal as 'n basis vanwaar jy die verskeie besienswaardighede in die omgewing kan verken.

Die verblyf bestaan uit 12 individueel versierde eenhede en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind in elk. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer, WiFi, DStv, 'n haardroër, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Stewige ontbyt word in die eetkamer of op die terras bedien. Gaste kan ander smullekker maaltye vanaf die spyskaart bestel, wat spog met 'n verskeidenheid voorgeregte, hoofgeregte en nageregte, en vegetariese disse. Wyn kan gekies word uit 'n uitgebreide wynlys wat in die eie wynkelder gehou word.

In die geval van 'n kragonderbreking sal 'n voldoende groot kragopwekker elektriese dienste ondersteun.

Gaste het toegang tot 'n privaat patio wat lei na die grasperke en die rotspoel met 'n ononderbroke uitsig na Hodgson's Peaks en die soms sneeubedekte bergtoppe van die Lesotho Koninkryk.

Troeteldiere word slegs in Kamer 9 en Kamer 10 toegelaat, mits vooraf gereël.

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Italiaans
  • Russies
  • Switsers
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Goolu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Sani-weg, Himeville, Underberg, 3259, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Moorcroft Manor Boutique Country Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 3 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani-weg, Himeville, Underberg, 3259, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55443664a71260351820a113397ceb990c7cd8200cc57f30b40af0efc9cbaa7cdaafe5263eeed6525ebf7594bfed2e31f3b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 340 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Sani Road Himeville 3259 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.729548423031 29.515977501869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang