Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooring House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Lisa D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Spacious room and convenient location with great parking space. I stayed here on a business trip, working for two days in Stellenbosch. Out early and back late, I didn't get to spend much time here, but I appreciated the clean, spacious apartment and big bedroom to really spread out. I especially appreciated that the fresh milk in the fridge was refilled from one day to the next so that I could enjoy a cup of tea after a long day out and in the morning. Plenty of parking space, which was also great for my long bakkie. I was working in Stellenbosch, and the commute was quick and convenient at less than 20 minutes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita L
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Vriendelik. Skoon. Rustige area. Waarde vir geld. Skoon. Rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamryn F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

A spacious, clean flat with a stunning garden. Garry was a friendly and responsive host. The unit was clean and perfect for our needs. The garden is beautiful, and a lovely spot to relax. It is centrally located and easy to get to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

All the basic needs, loads of space. Very good location and lots of space for a very reasonable price. Garry was super helpful with the communication of load shedding updates.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Goeie ligging en goeie waarde vir geld. Ons het heerlik gebly. Die eenheid was skoon, gerieflik, goed toegerus, met uiters vriendelike en behulpsame personeel onder leiding van Gary. Baie dankie! Ek sou net sterk aanbeveel dat elke bed nog 'n laken het - nie net 'n onderlaken en duvet nie. Indien die duvet te warm is, is dit baie onaangenaam om net onder die kombers te slaap. Ons sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jason K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Stay too short to comment. Beautiful garden and spacious rooms. Loadshedding readiness can be improved upon, eg. Better backup lighting, especially in bathrooms (or portable lights). A gas kettle would be useful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Garry
Mooring House
Thanks. Gas kettles already on the list to buy. Portable lights is not an option. Several have already been stolen. We make a point of taking our own when traveling

Pieter K
1 nag Besigheidsreis
4.6
Okt 2023

Die eenheid is groot en was baie netjies. Dit het alles wat jy nodig het op 'n sakereis. Ek het baie lekker oornag en is vroeg die volgende oggend terug George toe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Barrie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Baie gerieflik. Personeel baie vriendelik en akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

It was a good place. The view was very nice and a good garden. The apartment was also good, only the kitchen was very simple and not enough equipment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lize G
1 nag Besigheidsreis
4.4
Aug 2023

Lekker gebly. Ons het net vir een nag oorgebly. Alles was skoon en netjies. Beddens het lekker geslaap. Sal Mooring House beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Garry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfair-laan 4, Helena Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdd26d062395ae8f6685ca8d10be025fd0e7014158121541604ca58f05184710571a6683f5ba3e9fd9dd7d097a3dd26082a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 4 Mayfair Avenue Helena Heights 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.061374726501 18.834903538227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang