Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mopani Manor

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Josua D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Ongelooflik. Ek kan dit werklik aanbeveel. Dit was wow.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Mopani is in 'n rustige deel van Marloth met baie wild wat daarnatoe kom. Ons het heerlik gebly, rustig, met baie wild wat kom kuier het deur die dag en aand. Die stoep was ons kuierplek, ons het die meeste tyd daar spandeer. Die huis was gerieflik, met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Mopani Manor
Thank you Christel for being such wonderful guests. We really appreciate the visit and review. We really hope you will be back.

Nicoleen S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Rustig en vreedsaam. Rustige omgewing met baie diere wat kom besoek afle het. Die huis was goed toegerus, maar nie baie skoon nie. Ek weet dis nie die eienaar se skuld nie, omdat sy afhanklik is van ander mense om die huis skoon te maak.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Heerlik. Ons het baie lekker gekuier. By die bespreking staan wel dat daar 'n wasmasjien beskikbaar is, maar met aankoms het ons gesien die wasmasjien het geen pype, daar het op ons einde van die tydperk 'n pyp op die stoep verskyn maar ongelukkig werk die wasmasjien toe nie. Klink die wasmasjien se drom is stukkend.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Mopani Manor
Thank you to this family for visiting Mopani Manor and for the review. We are most apologetic about the washing machine but it has been replaced. We do hope you will be back.

Jacques L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2023

Lekker. Baie lekker met baie wild wat daar verby kom.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelyn D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Rustigheid in die bos. Dit was 'n wonderlike tyd. Die eienaar was baie behulpsaam. Die plekkie was ook lekker privaat. Definitief waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matshidiso M
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

We enjoyed from day 1 we got there. We wouldn't mind coming back, everything was perfect, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Mopani Manor
Thank you for visiting and for the review. We do hope you will be back.

Corne C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Mopani Villa & Mopani Manor. Ons het die voorreg gehad om in Mopani Manor en Mopani Villa te bly. Altwee eenhede is baie mooi en skoon gewees. Alles wat 'n mens nodig het in 'n selfsorghuis was daar en ons het heerlik gebly. Lauren was baie behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en ons te help waar nodig. Dit is regtig waarde vir geld en ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritsa S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mrt 2022

Mopani Manor is fantasties geleë - baie privaat en rustig. Ongelukkig was die huisie se eetgerei en kaste baie vuil. Beddens was onder 'n laag stof en goggas ens. Die koppies, glase, borde, messe en vurke was nie in 'n skoon genoeg toestand dat ons gevoel het ons kon dit gebruik nie. Ek moes alles weer was, in ontsmetting laat lê en die kaste uitwas voordat ons ons naweek kon geniet. Dit was aan die eienaar genoem, maar tot dusver geen terugvoering ontvang nie. Dit was 'n groot teleurstelling, in die gasteboek het ek gemerk dat daar wel al 'n hele paar kere van tevore gekla was oor die eetgerei wat so vuil is.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Heerlike plek, rustig en baie mooi plek. Baie mooi plek. Sal dit aan beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appelblaarstraat 874, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00f4e556216e1c406f56e7fdb04686bdac4683b5f7b29888408f0c61110229d1ce722bc783b6d3e7659128ba513230914fbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 7) 27 5 1 5 874 Appelblaar Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.377773886587 31.763950288296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang