Mopani Manor
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lauren Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 57
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Josua D - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflik.
Christel P - Jul 2023
Algehele gradering
Mopani is in 'n rustige deel van Marloth met baie wild wat daarnatoe kom.
Mopani Manor se terugvoer
Thank you Christel for being such wonderful guests. We really appreciate the visit and review. We really hope you will be back.
Nicoleen S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Attie B - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Mopani Manor se terugvoer
Thank you to this family for visiting Mopani Manor and for the review. We are most apologetic about the washing machine but it has been replaced. We do hope you will be back.
Jacques L - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker.
Madelyn D - Des 2022
Algehele gradering
Rustigheid in die bos.
Matshidiso M - Okt 2022
Algehele gradering
We enjoyed from day 1 we got there.
Mopani Manor se terugvoer
Thank you for visiting and for the review. We do hope you will be back.
Corne C - Okt 2022
Algehele gradering
Mopani Villa & Mopani Manor.
Maritsa S - Mrt 2022
Algehele gradering
Mopani Manor is fantasties geleë - baie privaat en rustig.
Lees meerAnnelie O - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike plek, rustig en baie mooi plek.
Shelley B - Aug 2021
Algehele gradering
Good value for money, very relaxed place, we had Zebra, kudu and Bush babies coming right up to the patio!
Illse J - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, swembad gepas vir klein kinders, gereeld diere gesien.
Mopani Manor se terugvoer
Baie Dankie vir die besoek en die Resensie, ons hoop julle sal weer kom kuier.
Nadia D - Jul 2021
Algehele gradering
Fantasties. Het so lekker gebly. En daar het baie diere soontoe gekom.
Johnell P - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en lekker, kon heeltemal afskakel.
Mopani Manor se terugvoer
Baie dankie Johnell vir die besoek en resensie, dit is gaste soos julle wat alles die moeite werd maak, ons hoop julle sal weer kom kuier.
Olga E - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Reinette J - Jan 2019
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike ontspanne tyd daar gehad.
Wendy T - Nov 2018
Algehele gradering
I have already recommended Mopani Manor to 2 of my friends.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het alreeds Mopani Manor aan 2 van die vriende aanbeveel.
Verblyf by Mopani Manor was wonderlik. Die koedoes en sebras het uit ons hande kom eet, en die vlakvarke, muishonde en voëls, asook die nagapies het elke nou en dan kom kuier. Dis 'n ervaring wat ons lank sal bybly!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rika D - Okt 2018
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Mopani Manor se terugvoer
Thank you so much Wendy so glad you enjoyed your stay.
Chantél S - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Mopani Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Hopelik sal julle weer kom kuier.
Maritsa S - Jul 2018
Algehele gradering
Wow!
Ferdie B - Apr 2018
Algehele gradering
Puik.
Braam C - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Tina P - Des 2018
Algehele gradering
We had a good time.
Mopani Manor se terugvoer
Thank you so much for your review, Tina. We hope to have you back.
Marlene C - Jul 2018
Algehele gradering
Ons het gerieflik en heerlik gebly.
Charlese M - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, netjies en als wat jy nodig het.
Lees meerRenee R - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf in die bos!
Martin N - Mei 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was baie ontspannend en aangenaam.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Appelblaarstraat 874, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang