Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mopani Villa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Leon C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Baie goed geleë. Alles word voorsien. Baie lekker gebly vir die week. Ligging is puik. Baie diere en kameelperde elke dag. Alles word voorsien. Gasstoof groot pluspunt met kragonderbrekings. Sal verseker weer gaan en aanbeveel vir vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Beste vakansie in baie jare. Skoon, netjies, veilig, op die perfekte plek geleë. En seker die beste waarde vir geld wat ek nog ooit geboek het. Die huis het baie diep in one gesin se harte gekruip en sal vir seker elke jaar terug keer na Mopanie Villa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ash A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2023

Lovely stay. Air conditioners were awesome. Toilet paper needs to be match the amount of people in the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dominic V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Loved staying at Mopani Villa, wonderful house and location! House was great, nice size and good amenities. Lots of animal visitors Easy access to Kruger Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Candace B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Excellent stay. House had everything as described. A few general maintenance needs to be attended to, but have shared directly with the owners. Pool needs cleaning ahead of guests arriving, especially if there has been rain experienced, as we were disappointed to find it green with algae, possibly something to raise with their cleaning team going forward. Otherwise a good experience and we will certainly be returning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna Aletta B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Ons het ons vakansie en verblyf in Mopani Villa baie geniet. Ons het die wegbreek in die bos baie geniet. Die diens was ook baie goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2023

Rus vir die siel. Baie diere het vir ons kom kuier, mees onvergeetlike herinneringe — 6 kameelperde het ons verwelkom met aankoms en weer teruggekeer gedurende die naweek.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Baie lekker gebly. Baie tevrede. Enigste kritiek is dat kussings op buite hangmatte vervang moet word. Moes komberse onder sit om dit meer gemaklik te maak. Moet vervang word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Ons het dit so baie geniet. Baie rustig en mooi, het dit baie geniet en lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Mopani Villa
Baie dankie dat julle by Mopani Villa gebly het en vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop julle kom weer. Julle was wonderlike gaste.

Shantel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Rustig en beleefd. Die diere het ons daagliks kom besoek en dit was 'n ongelooflike ervaring. Mopani Villa is baie goed toegerus en sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Mopani Villa
Baie dankie vir die besoek en resensie Shantal. Julle was regtig wonderlike gaste. Ons hoop julle sal ons weer besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 3184, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmYeq9DTOypE6bQzCPGDbu3SE6OQ5VtjdXbwS4zbOGlUL4noAjD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 3184 Berghaan Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.33751 31.80597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang