Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Mopanie's Rus

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Japie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was 'n lekker oornagverblyf en gerieflik. Ons het lekker gebly al was dit kort. Netjiese en gerieflike verblyf. Hou dit so. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Uitstekende verblyf en gasvryheid. Was 'n uitstekende ervaring. Sal beslis Mopanie's Rus weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Puik, kan nie vir beter vra nie. Hierdie is die ideale plek om te bly as jy in Kathu moet oorslaap. Baie netjies en goed toegerus. Baie veilige parkering. Puik restaurante in die omgewing. Ons is baie vriendelik ontvang. As ons weer in daardie deel van die area reis, sien julle ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida / Darrell
Mopanie's Rus
Baie dankie Hanlie vir die terugvoering. Dit was baie lekker om jou te kon ontmoet en ons hoop om jou weer te verwelkom by Mopanie's Rus.

A J M
1 nag
3.4
Jan 2025

Gemiddeld. Die plek is netjies, maar dit is die eerste gastehuis waar ons self moes toilet spray, melk vir die koffie en 'n asbak moes gaan koop, want daar was nie. Ook net een stoel buite. Ook geen buitelig of braaiplek nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Alida / Darrell
Mopanie's Rus
Dankie vir u terugvoering. Ons is bly om te hoor dat u die netheid van ons gastehuis waardeer het. Ons verskaf altyd toilet spray en melk vir koffie, en ek sal beslis nagaan hoekom dit die keer nie daar was nie – ek waardeer dat u dit onder ons aandag bring. Braaigeriewe is wel beskikbaar op aanvraag, en ek is jammer as dit nie duidelik gekommunikeer is nie. Ons waardeer u besoek en neem u terugvoer ter harte om ons diens verder te verbeter.

Rikus M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Professional service. Very professional communication from the owner, keeping us updated with the arrangements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida / Darrell
Mopanie's Rus
Baie dankie vir die resensie, Rikus. Ons hoop om jou weer in die toekoms te verwelkom by Mopanie's Rus.

Wimpie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

'n Wonderlike, veilige en private verblyfplek. Ja, ons het dit vreeslik geniet. Alles was nuut en naby die lieflike golfbaan. Kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida / Darrell
Mopanie's Rus
Baie dankie vir die resensie, Wimpie Barnard. Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.

Wynand C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2024

Sal beslis weer inloer. Alles was mooi en netjies ingerig. Kommunikasie van eienaar uitmuntend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alida / Darrell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopaniestraat 14, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc986592dedf217a0aff61a7949cd4a2444a63313daa29190f0b4a5f21a24ac87895dfad170d0cff77d1268b8f1fb385862a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 14 Mopanie Straat Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.689772224848 23.045623004436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789