Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morakane Safari Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Bridgette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Awesome. Customer service was excellent. The food was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was n heerlike oorbly met die diere sommer so op die voorstroep van ons pragtige verblyf en omgewing. Ons kan dit 100% aanbeveel vir almal wat lief is vir die natuur en diere. Die verblyf is pragtig en ruim. Die diens en ontvangs was goed en vriendelik. Die ontbyt en aandetes was heerlik, smaaklik en pragtig voorgesit. Die advertensie was wel bietjie misleidend, want ontbyt is nie ingesluit by die prys nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruaan F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Fantasties. Baie behulpsame personeel. Wonderlike kos. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Uitstekend! Die lodge en wild is pragtig! Sal beslis weer hier wil bly. Dit was heerlik! Die lodge is pragtig. Die luukse kamer was pragtig met 'n koningsgroot bed en baie mooi ingerig. Die aandete was heerlik! Weereens komplimente aan die sjef en dankie vir die gasvryheid van die personeel aan diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Vinodh S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantastic stay. Staff made our stay memorable. Thanks to all but especially Danie. From arrival till we left, we felt most welcome. The rooms were very comfortable, the food really well prepared&presented and the staff made all this very possible for which we are most thankful. Danie thank you. The owners three kids came by and said hello and it is heartening to speak to such well mannered, kind, hard-working and knowledgable kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heino W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Fantasties, uitstekende diens, rustig. Morakane is 'n uitstekende wegbreek van die besige lewe van JHB. Die personeel is almal vriendelik en goed opgelei, en Danie en Divan doen meer as nodig om gaste welkom te laat voel. Die kos is 5-ster kwaliteit, en dit is duidelik dat die sjef ook goed opgelei is. Ons sien uit om weer Morakane te besoek saam met vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2022

Oorslaap vir troue. Ons het 'n heerlike aand se nagrus gehad na 'n troue in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roelof B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2022

Baie lekker. Wonderlike, vriendelike diens - die rustigheid van self.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretha
Morakane Safari Lodge
Beste Roelof Baie dankie vir jul besoek aan Morakane asook vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop om jul vinnig weer by Morkane te verwelkom. Vriendelike groete, Die Morakane Span.

Lindie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Pragtige stukkie juweel. Heerlike wegbreek in die stilte van die natuur. Tolla gaan uit sy pad om almal te help, Divan is só vriendelik en Danie maak die ritte baie aangenaam. Dankie julle!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gretha
Morakane Safari Lodge
Beste Lindie, baie dankie vir jul besoek en vir jou wonderlike terugvoering. Ons sien uit om jul weer by Morakane te verwelkom. Groete, Die Morakane Span.

Tlamelo K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2022

Outstanding. The lodge has outstanding facilities and best customer services.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA738137b7645b30584dd82605b3c34ba8d008d7c09e0e75bcbb30eb695747cc63fa08ba9aa5356b8773ceb7655795b800561f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 R34 Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.057079515022 25.028065720716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang