Morakane Safari Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R34, Vryburg, 8601, Noordwes
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Morakane Safari Lodge is naby Vryburg in Noordwes geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit bied 'n ontvlugting vir natuurliefhebbers, wildfotograwe, voëlkykers en nog baie meer.
Die verblyf beskik oor 6 luukse kamers en 3 selfsorg-eenhede. Die luukse kamers het lugversorging en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers beskik oor 'n TV met DStv, komplimentêre WiFi, koffie- en teemaakgeriewe en 'n minibar. Gaste sal ook 'n uitsig hê op 'n voerplek waar die diere bedags kuier.
Die selfsorg-eenhede met lugversorging beskik oor óf 1 óf 2 slaapkamers en kan tussen 2 en 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek asook 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi. Daar is ook heerlike braaigeriewe waar gaste lekker saam 'n ete kan voorberei.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R34, Vryburg, 8601, Noordwes
- Gaste dink Morakane Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R34, Vryburg, 8601, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang