Moregloed
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Jaco V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gewees!
Moregloed se terugvoer
Baie dankie, julle was 'n pragtige paartjie. Het julle verskriklik geniet en is dankbaar gewees vir so 'n besonderse paartjie. Wees geseend.
Rozanna B - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Moregloed se terugvoer
Thanks Rozanne, I appreciate your review.
Blessings,
Moregloed
Schanti V - Jan 2024
Algehele gradering
Netjiese dorp. Baie dinge om te doen in George.
Moregloed se terugvoer
Dankie, Schanti, julle is wonderlike mense. Dit was heerlik om julle in Moregloed te hê. Ek glo ek sal julle weer sien. Geseënde 2024
Clement O - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige blyplek. Neels en Elize is vriendelike, nederige en warm mense.
Moregloed se terugvoer
Baie dankie aan 'n wonderlike pasgetroude paartjie. Wil net vir die twee pragtige mense alles wat mooi is en pragtig is toewens vir hulle blink toekoms. Voorwaar 'n spog paartjie. Julle sal geseënde wees. Ek vertrou ons sien julle weer een van die dae.
Jurie B - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf. Elize en Neels is wonderlik.
Moregloed se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Julle was voorwaar 'n pragtige paartjie en ons het julle vreeslik geniet. Weereens duisende dankies en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.
Stefanus B - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful and awesome and the hosts are very kind and caring.
Deon B - Feb 2023
Algehele gradering
Alles wat nodig is, is daar. Baie skoon en netjies.
Moregloed se terugvoer
Baie dankie aan jou en Barbara.
Dit is altyd lekker om mense wat so absoluut karakter-vol is te ontvang.
Dit was voorwaar n eer gewees om julle by Moregloed te kon huisves.
Geseende vakansie en wees veilig.
Beste Groete,
van Elize en Neels
Denise D - Des 2022
Algehele gradering
Only one word - awesome!
Moregloed se terugvoer
Baie dankie Denise
Julle was voorwaar wonderlike gaste. Absoluut 'n plesier om julle in Moregloed te kon ontvang. Woorde is oorbodig soos hulle se "simply loved you guys".
Wikus C - Des 2022
Algehele gradering
Rustige, veilige verblyf.
Moregloed se terugvoer
Baie dankie julle was lieflike gaste ons waardeer die positiewe terugvoer. Geseende 2023.
Jan O - Aug 2022
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het, saam met hartlike gasvryheid.
Moregloed se terugvoer
Pragtige paartjie warm vriendelike mensies. Alle voorspoed vir julle verhuising na George. George welkom julle met oop arms en ons kannie wag om sulke lieflike mense in George welkom te heet nie.
Jannie S - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelike eienaars wat uit hulle pad uit gaan om hul gaste tuis en op hul gemak te laat voel.
Moregloed se terugvoer
Lieflike pragtige gaste, absoluut puik.
Baie dankie, hoop ons sien julle weer spoedig.
Marieta W - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese plekkie!
Moregloed se terugvoer
Baie dankie, dit was absoluut fantasties om sulke lieflike gaste te hê. Wees geseënd.
Marlene M - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend toegeruste eenheid in 'n stil area.
Moregloed se terugvoer
Wat 'n groot plesier. Lieflike paartjie. Sien julle weer.
Andrea S - Feb 2022
Algehele gradering
Oulike plek.
Moregloed se terugvoer
Dankie waardeer.
Denzil A - Feb 2022
Algehele gradering
Comfortable experience.
Madri V - Des 2021
Algehele gradering
Rustig. Netjies.
Moregloed se terugvoer
Duisende dankies julle is n stunning paartjie. Ons wil net ook bysê alles wat mooi is met julle huwelik in die jare wat voorlê ❤️
Olga V - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek, skoon netjies en gasvryheid uit die boonste rakke
Moregloed se terugvoer
Baie dankie Olga, julle was werklik 'n plesier om te ontvang. Werklik 'n wonderlike ondervinding gewees om julle by ons te gehad het. Wens julle alles wat mooi is vir die toekoms. Sien julle weer verseker.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moregloedlaan 9A, Twee Rivieren, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang