Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moregloed

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gewees! Die eienaars is uiters gasvry en vriendelik en gaan uit hul pad om die tyd daar aangenaam te maak. Die verblyf is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Moregloed
Baie dankie, julle was 'n pragtige paartjie. Het julle verskriklik geniet en is dankbaar gewees vir so 'n besonderse paartjie. Wees geseend.

Rozanna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderful. It was lovely, the hosts were great, everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Moregloed
Thanks Rozanne, I appreciate your review. Blessings, Moregloed

Schanti V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjiese dorp. Baie dinge om te doen in George. Fantasties Elize en man baie behulpsaam. Lekker mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Moregloed
Dankie, Schanti, julle is wonderlike mense. Dit was heerlik om julle in Moregloed te hê. Ek glo ek sal julle weer sien. Geseënde 2024

Clement O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlike, rustige blyplek. Neels en Elize is vriendelike, nederige en warm mense. Baie lekker gebly hier. Stil atmosfeer met alles wat benodig word in die eenheid. Sal enige tyd aanbeveel, jy sal nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Moregloed
Baie dankie aan 'n wonderlike pasgetroude paartjie. Wil net vir die twee pragtige mense alles wat mooi is en pragtig is toewens vir hulle blink toekoms. Voorwaar 'n spog paartjie. Julle sal geseënde wees. Ek vertrou ons sien julle weer een van die dae.

Jurie B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Pragtige verblyf. Elize en Neels is wonderlik. Ons het heerlik gebly. Skoon, goed toegeruste eenheid. Hul plek is pragtig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Moregloed
Baie dankie vir die resensie. Julle was voorwaar 'n pragtige paartjie en ons het julle vreeslik geniet. Weereens duisende dankies en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.

Stefanus B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Peaceful and awesome and the hosts are very kind and caring. It is indeed a nice and quiet area and close to central town, restaurants and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Alles wat nodig is, is daar. Baie skoon en netjies. Die gashere is baie behulpsaam en vriendelik. Voel of jy by jou eie huis is. Sal dit beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Moregloed
Baie dankie aan jou en Barbara. Dit is altyd lekker om mense wat so absoluut karakter-vol is te ontvang. Dit was voorwaar n eer gewees om julle by Moregloed te kon huisves. Geseende vakansie en wees veilig. Beste Groete, van Elize en Neels

Denise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Only one word - awesome! Dankie Elize en Neels, ons het baie welkom gevoel in julle huis. Ons het die paar dae by julle baie geniet. Die kothuis was baie netjies en goed toegerus. Die loadshedding het nie ons verblyf by julle bederf nie, want julle het al die geriewe gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Moregloed
Baie dankie Denise Julle was voorwaar wonderlike gaste. Absoluut 'n plesier om julle in Moregloed te kon ontvang. Woorde is oorbodig soos hulle se "simply loved you guys".

Wikus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Rustige, veilige verblyf. Ons was hartlik ontvang deur Elize en Neels. Gou tuis gevoel en gemaklik ingepas. Plek is baie stylvol gemeubileer. Aandag is aan fynere detail gegee. Lekker om DStv en Netflix toegang te gehad het saam WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Moregloed
Baie dankie julle was lieflike gaste ons waardeer die positiewe terugvoer. Geseende 2023.

Jan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Alles wat mens nodig het, saam met hartlike gasvryheid. Ons het heerlik gebly. Elize en Neels het ons dadelik tuis laat voel en het uit hulle pad gegaan om te help waar hulle kan. Moregloed is in 'n veilige, pragtige en stil deel van die dorp - ons beveel Moregloed beslis aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Moregloed
Pragtige paartjie warm vriendelike mensies. Alle voorspoed vir julle verhuising na George. George welkom julle met oop arms en ons kannie wag om sulke lieflike mense in George welkom te heet nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moregloedlaan 9A, Twee Rivieren, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfac56dc5e74d21dfc28b2dd096c4880a65670dd548c836c0b47afa2844cd00b99ffea930b3ff3c0f13d949e473fbcdc0600e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 9A Môregloed Avenue Twee Rivieren 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.953159800982 22.478809550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang