Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morekuri Safaris

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Deel 2 van Rooibank-plaas 89JR, Dinokeng, 0040, Gauteng
  • Vanaf R3 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Morekuri Safaris is in die Dinokeng Groot-5 Wildreservaat en bied gehalteverblyf in ’n tentkamp. Dit is ideaal vir paartjies of gesinne en naby verskeie restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 6 luukse safari-tente wat elk verblyf aan 2 volwassenes bied. Elke tent het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en dubbelwasbakke. Van die 6 tente is daar 4 wat ’n opvou-slaapbank het vir nog 1 volwassene of 2 kinders.

Ontbyt en aandete is by die safari-tente ingesluit en kan by die hooflodge geniet word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Mandy J
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful and easy luxury tent experience. Wonderful experience. Loved the concept of the luxury tents, the location was great and the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Marisa W
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n pragtige "glamping" ondervinding. Fantasties: Baie goeie waarde vir geld, so netjies en gemaklik en hul kos is heerlik.
Mrt 2024
Denise B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie romanties. Dit was baie romanties en lekker gewees, die moeite wat hul vir ons gedoen het, en die mense is vriendelik en altyd reg om met iets te...
Sien meer
Feb 2023
Melanie B
Gesin met tieners
4.8
Was a lovely time - we'll be back. It was great. Staff are wonderful, food was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Willie En Elna B
Saam met lewensmaat
4.8
'n Lekker rustige aand weg uit die stad. Ons die kuier daar baie geniet. Die aandete en ontbyt kan ek aanbeveel.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Morekuri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • N1, Deel 2 van Rooibank-plaas 89JR, Dinokeng, 0040, Gauteng
  • Gaste dink Morekuri Safaris het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Deel 2 van Rooibank-plaas 89JR, Dinokeng, 0040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae5674bebcd3b5ba78c3088efb8bd5a9f41cc16fe6858e1ac553e6947979e667ce97ee68f5449415114b1594aca4f73e25e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 N1 Portion 2 of Rooibank Farm 89JR 0040 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.355976039093 28.370245099068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang