Moreleta Rest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Chris B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n fantastiese diens. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand.
Moreleta Rest se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Liz E - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely, well-equipped flat in a secure complex.
Moreleta Rest se terugvoer
Thank you for the great review, Liz Eldridge. Hope to welcome you back soon.
Rosey O - Nov 2023
Algehele gradering
Recommend.
Moreleta Rest se terugvoer
Thank you for the great review
Graham H - Apr 2024
Algehele gradering
Stopped over while on a medical trip.
Christo R - Aug 2023
Algehele gradering
Moreleta Rest kan met alle eerlikheid ten alle tye aanbeveel word.
Moreleta Rest se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie!
Hannelie S - Jun 2023
Algehele gradering
Veilige en bekostigbare verblyf.
Moreleta Rest se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie en ons is so bly dat ons jou 1ste keuse is.
Corene C - Jun 2023
Algehele gradering
Juweel van 'n plek.
Moreleta Rest se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie
Ananja V - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlike ligging.
Moreleta Rest se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Welkom terug enige tyd
Chantel J - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik vir kinders, veilig. WiFi werk teen alle tye.
Moreleta Rest se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie!
Clevan H - Apr 2023
Algehele gradering
Our stay was amazing.
Moreleta Rest se terugvoer
Thank you for the great review.
Welcome back any time.
Nettie S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en modern.
Moreleta Rest se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie.
Karen H - Nov 2021
Algehele gradering
Baie oulike blyplekkie.
Moreleta Rest se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Baie bly julle het die verblyf geniet.
Simonè R - Jun 2021
Algehele gradering
Super netjies en gemaklik.
Moreleta Rest se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg. So bly jy het die verblyf geniet.
Hannelie S - Mei 2021
Algehele gradering
Enkelreisiger vir 'n week in Pretoria.
Moreleta Rest se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg. So bly jy het die verblyf geniet. Baie dankie vir die wonderlike gas wat jy was!
Glynn R - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Ilma L - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastic accommodation.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kokonstraat 550, Moreletapark, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang