Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moreleta Rest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokonstraat 550, Moreletapark, 0181, Gauteng
  • Vanaf R840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Moreleta Rest bied slaapplek vir tot 3 mense in Moreletapark, en is ideaal vir sakereisigers of besoekers aan die omgewing.

Die selfsorg-eenheid is op die eienaar se perseel geleë, maar het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind of 1 volwassene en 2 kinders. Die slaapkamer het ‘n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Daar is 'n tweede slaapkamer met ‘n enkelbed en 'n slaapbank is in die leefarea vir nog 'n kind. Die eenheid is op die tweede verdieping met een stel trappe.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en gaste kan ontspan in die sitkamer.

Moreletapark bied verskillende winkelsentrums. Ander aktiwiteite sluit voetslaan of wandel in die Moreletakloof Natuurreservaat, of gholf by een van die gholflandgoedere in die omgewing, Woodhill Gholflandgoed, Wingate Park Country Club en Silver Lakes Gholflandgoed in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elana D
Saam met vriende
5.0
Gemaklik, rustig en waarde vir geld. Baie netjiese verblyf en goeie kliëntediens.
Okt 2024
Chris B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie vir 'n fantastiese diens. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand. Ons wil net graag vir Christa en Muriel dankie sê vir hul gasvryhe...
Sien meer
Jan 2024
Liz E
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely, well-equipped flat in a secure complex. Lovely small flat containing everything you need for a stay in the Pretoria area. Load ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Rosey O
Saam met lewensmaat
5.0
Recommend. Very comfortable apartment in a safe boomed off village. Equipped with everything you need!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Graham H
Saam met lewensmaat
4.8
Stopped over while on a medical trip. Very quiet location, nice spacious apartment with everything you'll require.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kokonstraat 550, Moreletapark, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Moreleta Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokonstraat 550, Moreletapark, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9f1e28438081b8ec946eda84ce57f3f94a385ae7c6c999bfbd6e526d1ffbc6b0b62460834170e1aa02dddb389f62c2fd928?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 550 Kokon Street Moreletapark 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.810516097599 28.292721588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang