Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morendat House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nilene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 217

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Morendat House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Peter S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Great for 2 couples.

We were there with friends for a school reunion. The house was ideal for 2 couples with 2 en suites and a living area in the middle. Well equipped and comfortable.

Lanelle N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanelle N

Wonderlike ondervinding.

Baie lekker gebly, dis 'n pragtige huis op 'n baie goeie ligging. Ek sal dit sterk aanbeveel en sal vir seker weer daar slaap.

Esthi L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esthi L

Die oulikste huis. Fantastiese diens. Sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Baie oulik! Sal weer daar bly!

Martli D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martli D

Pragtig en lieflik met klein kindertjies.

Heerlik, skoon, pragtige dekor wat die geskiedenis van die huis vasvang. Lieflik met klein kindertjies.

Joanna N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna N

What a beautiful place/setting.

Great location, Morendat House exceeded expectations, we will definitely return.

Elsabe P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe P

Het Graaff-Reinet vir besigheid besoek.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis Morendat House aanbeveel. Baie netjies en skoon.

Coreen S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen S

Rustig, goed geleë en veilig.

Baie goeie diens van die agent, en goeie knus huisie. Oorslaap was goed, sou nog langer wou bly. Kaggel was uitstekkend in die koue weer van die Noord-Kaap.

Colleen M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen M

Beautifully restored.

It was such a lovely experience staying in Morendat House. The first thing that struck me as I walked in was that it smelled so nice! Next thing was the interesting architecture and sensitive restoration. Finally it was tastefully decorated. A dishwasher and lovely wine glasses also made a big difference. I would definitely stay there again but would allow more time to explore the town and surrounding area.

Marcelle V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle V

Peaceful nostalgia.

I highly recommend Morendat House to anyone staying over in Graaff-Reinet. It is such a sweet house, lovely furnished, equipped with everything you need. Air conditioning ensures a comfortable stay on warm days. We enjoyed every moment of our stay so, so much! Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vreedsame nostalgie.

Ek beveel Morendat House ten sterkste aan vir almal wat in Graaff-Reinet oornag. Dit is so 'n lieflike huis, lieflik gemeubileer, toegerus met alles wat jy nodig het. Lugversorging verseker 'n gemaklike verblyf op warm dae. Ons het elke oomblik van ons verblyf so baie geniet! Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Maria W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria W

Great experience, quiet street and good location. We enjoyed our stay.

We love the old buildings in the Eastern Cape, owner very helpful with information about the town.

Paul V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Ons het baie gerieflik gebly en lank gekuier om die stofie.

Die huis het alles wat nodig is. Aanwysings en toegang tot die huis was maklik. Alles was gerieflik en goed versorg. Ons was ongemaklik met die voertuie wat deur die nag in die straat moes staan. Die voertuig-alarms wat verder af in die straat deur die nag afgegaan het, het ook nie gehelp vir 'n goeie nagrus nie. Daar was geen insident by ons voertuie nie.

Elsa V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa V

Ons het ons verblyf baie geniet en sal beslis die huis aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly en die huis het alles wat nodig is om lekker te bly. Alles was presies soos ons verwag het en kan dit aanbeveel.

Henriette W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette W

Rustige en smaakvolle verblyf.

Ons het heerlik gerus in hierdie smaakvol toegeruste gastehuis. Jammer dat die dorp 'n waterkrisis het, want ons kon nie stort nie. Dit was egter buite die gastehuis se beheer.

Janè V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janè V

Gerieflik en netjies, waarde vir geld.

Ons is hartsmense en verkies om die eienaar of bestuurder self te ontmoet. Dit was nogal vreemd dat ons nooit hulle ontmoet het nie. Alle kommunikasie was telefonies.

Morendat House se terugvoer

Hello Haelene, thank you for your review and I am so glad you had a good stay. We allow guests their privacy, but are on hand anytime should they need anything. Indeed we live a block away and we should be delighted to meet you should you find yourselves in town again.

Morendat House
Michel M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michel M

Dit was lekker om daar te kon bly.

Alles was netjies. Kamers was skoon en beddegoed ook. Lekker ontspanne atmosfeer onder afdak by agterdeur. Veilig en stil om te rus.

Adri C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C

Lafenis in ‘n warm Karoo.

Morendat House is pragtig gerestoureer met alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer daar bly.

Andrew W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew W

Amazing house.

The house is great! Clean, unique and comfortable. Can not recommend highly enough. Thanks.

Mercia P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia P

Baie gerieflik en alles wat ons aangevra het, het onmiddellike aandag gekry!

Pakplek en hangplek is beperk in die kamers en badkamers, maar ek's seker hulle sal dit nog verbeter.

Sanja-rika V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja-rika V

Pragtige huis en vriendelike, hulpvaardige gashere.

Die gasheer het ons vooraf gekontak om seker te maak hoe laat ons gaan arriveer. Toe ons arriveer het ons die sleutel maklik gekry. Die huis was pragtig en netjies. Tweeslaapkamerhuis, elkeen met hul eie badkamers, asook 'n sitkamer en 'n kombuis. Die huis is sentraal geleë, stapafstand van die CBD. Sal hierdie pragtige plekke vir enigiemand aanbeveel.

Morendat House se terugvoer

Thank you for your review, Sanja-rika. We are delighted you had a good stay. As you hoped, there is now hanging space, wardrobes and lots of towel rails for the convenience of our guests. Our best wishes, Morendat House

Morendat House
Isak H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Isak H

Teleurstellend!!! Het nie aan ons gesin se verwagtinge voldoen nie.

Fotos en beskrywing van Morendat House is misleidend en gee geen aanduiding van tekortkominge nie. Ons het gevoel die eienaars het daarin geslaag om die karakter van die lieflike huis te behou. Ongelukkig het te veel basiese benodigdhede ontbreek om ons verblyf aangenaam te maak, bv. handdoekrelings, hangplek vir klere, ens. Patio-meubels was stukkend en vuil. Ons het nie die gashere ontmoet nie, maar het 'n volledige lys aan gasvrou, Nilene, gestuur en het terugvoering ontvang dat hulle daaraan aandag sal gee.

Morendat House se terugvoer

Dear Izak,
Thank you for your constructive criticism, which has - as you note - indeed been taken on board and rectified. We are disappointed that you waited until after your 2-day stay to say anything, as we would have loved to sort the issues immediately where possible or offer to find you somewhere else to stay. Nonetheless, there is now new outdoor furniture, as well as towel rails and wardrobes in all the rooms. The guests which follow your review clearly felt that the house is now exactly as it should be.
Regards,
Morendat House

Morendat House
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cradockstraat 49, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebe058f3ff1e9d91f12990982a74ae4932fbefb5cb353bec47e3562a0f7daf6f83459b0759b5374e9054db8eb649937a8d65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 49 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.249585105851 24.531053507935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang