Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morendat House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cradockstraat 49, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Morendat House bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n opgeknapte huis in ’n stil straat in die hartjie van Graaff-Reinet.

Dié huis is smaakvol versierd en het geelhoutvloere, hoë plafonne, en dik mure om die koel lug binne te hou. Die huis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Beide slaapkamers het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is 'n kombuis en leefarea. Die kombuis is met ’n yskas, oond en stoof asook ’n skottelgoedwasser toegerus.

Die huis het ’n geplaveide binnehof met braaigeriewe en gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek op die straat.

Die huis is naby restaurante en winkels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Peter S
Saam met lewensmaat
5.0
Great for 2 couples. We were there with friends for a school reunion. The house was ideal for 2 couples with 2 en suites and a living a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Lanelle N
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike ondervinding. Baie lekker gebly, dis 'n pragtige huis op 'n baie goeie ligging. Ek sal dit sterk aanbeveel en sal vir seker weer daar slaap...
Sien meer
Apr 2024
Esthi L
Saam met lewensmaat
5.0
Die oulikste huis. Fantastiese diens. Sal dit vir enige iemand aanbeveel! Baie oulik! Sal weer daar bly!
Nov 2023
Martli D
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig en lieflik met klein kindertjies. Heerlik, skoon, pragtige dekor wat die geskiedenis van die huis vasvang. Lieflik met klein kindertjies.
Nov 2023
Joanna N
5.0
What a beautiful place/setting. Great location, Morendat House exceeded expectations, we will definitely return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nilene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 217

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Cradockstraat 49, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Morendat House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cradockstraat 49, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebe058f3ff1e9d91f12990982a74ae4932fbefb5cb353bec47e3562a0f7daf6f83459b0759b5374e9054db8eb649937a8d65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 49 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.249585105851 24.531053507935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang