Moretlwa Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 49, Thabazimbi, 0387, Limpopo
-
Vanaf
R1 100R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Moretlwa Guesthouse is op 'n privaat plot in die Thabazimbi-streek geleë en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike plaasverblyf ver die stad se geraas.
Verblyf word in 'n 2 eenhede gebied. Die eerste eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging. 'n Yskassie, mikrogolf en 'n ketel is beskikbaar.
Die tweede eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging, 'n yskssie, mikrogolf en 'n ketel.
Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel en verskeie wildspesies wat op die eiendom gesien kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Plot 49, Thabazimbi, 0387, Limpopo
- Gaste dink Moretlwa Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 49, Thabazimbi, 0387, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang