Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morgenzon

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Abigail H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Baie lekker geslaap en.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Puik! Dit was goeie waarde vir geld. Baie netjies en beddegoed amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maarten
Morgenzon
Baie dankie Antoinette Waardeer opreg! Morgenzon Span

Elmarie D
1 nag
5.0
Sep 2023

Standards of excellence! Very accommodating venue, they go out of their way for guests! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maarten
Morgenzon
Baie dankie! Word opreg waardeer. Morgenzon Span

Retha B
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Baie lekker gekuier. Ek het baie lekker gekuier. Muskiete het net die 1ste aand gepla, maar het Mosquitio room spray gaan koop vir die aand. Die dak van die badkamer kan dalk net bietjie geverf word en daar is nie regtig iets om op die TV te kyk nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maarten
Morgenzon
Goeie naand Retha Baie dankie vir jou terugvoer. Morgenzon groep!

Mark C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Baie lekker gebly. Stil en skoon. Vriendelike diens. Baie goed geleë oorkant Wonderboom-lughawe. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juannette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Perfekte plek as jy 'n troue in die omgewing bywoon. Lieflike akkommodasie vir die trouvenues in die area. Goeie waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Gemaklike bed en kussings. Aircon en gas-geyser. Ontbyt is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Vriendelik en baie skoon. Die verblyf was baie netjies en skoon, personeel was vriendelik en badagsaam. Maklik om te kry en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cyla W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ongelooflik. Vriendelike welkoms, netjiese kamer en behulpsame mense. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sherrice L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Geskik vir geleentheid. Het Morgenzon gebruik as oorslaap vir ń troue naby geleë. Was presies wat ons verwag het, diens was goed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustaf G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

Baie mooi kamer, klein stort. Vriendelike diens, mooi kamer en tuin, lekker etes. Die stort is klein, maar dit pla nie regtig nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maarten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plot 12 Lughawepad, Cynthiavale AH / Doornpoort, Pretoria, 0138, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmYzViZTA1LTQ1ODUtNDk5Ni1iMmQzLTU1YzI3OGVjNWM4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Plot 12 Airport Road Cynthiavale AH / Doornpoort 0138 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 09:00 -25.650148873268 28.218476325274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang