Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morgenzon Trout Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Jana A
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Pragtig! Beeldskoon! Ons 12 (5 kinders en 7 volwassenes) het gemaklik kon leef en slaap. Uitstekend toegerus, heerlike kaggels en pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Great. Our stay was highly enjoyable, the bees were just a bit busy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yovanca L
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Asemrowend. Ons sal vir seker weer Morgenzon besoek. Die foto's doen nie dit justice nie dit is beeldskoon binne die huis en buite. Daar is meer as genoeg plek vir 'n groep van 12 mense. Die kagel in elke vertrek het dit baie cozy gemaak. Regtig waarde vir mens se geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francien L
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Almal was besig, fiets gery, gestap, gehardloop, geroei, gehengel. Rondgery. Heerlike, rustige omgewing. Baie lekker gebly, netjies, alles beskikbaar in huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ria M
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Ons is 'n groot familie met klein kinders. Morgenzon is 'n juweel sowat 8km vanaf Dullstroom. Dis die ideale bestemming vir 'n groot groep met woelige kinders. Daar is oorgenoeg speelplek en die natuurskoon is asemrowend. Rachel, die huishoudster, is 'n absolute juweel en 'n aanwins op die plaas. Ons sal beslis weer Morgenzon besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Fantastic opportunity to take a breath in tranquil and beautiful surroundings. Family retreat. Enjoyed the fishing, saw the fish but they saw us too. Flew kites and took some walks. Spacious and warm home. Enjoyed the weekend immensely. This was our second visit and we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin M
1 nag
5.0
Aug 2022

Sublime. An absolutely incredible place for a short getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quentin S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2022

Ontspannend. Meer sproeiligte om die huis vir veiligheid, en ook moontlik WiFi aangesien daar nie veel foon-opvangs is nie sal mens taamlik meer rustigheid bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa B
Kort verblyf
4.4
Mrt 2022

Peaceful, relaxing and we will go back soon and for a longer time. The farmhouse is idyllic and in such a beautiful place, especially with all the dams in such easy reach. Once you get there, you feel like you don't want to leave. In the wet weather 4x4 and good ground clearance are essential.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alisha V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Net wat ons nodig gehad het. Ons was 'n groot groep maar daar was oorgenoeg kamers en badkamers, spasie en privaatheid vir almal. Die kinders kon lekker op die gras speel en rondhardloop. Die huis binne is baie mooi en die kaggels skep 'n lekker atmosfeer. Dis vir seker mooier in persoon as op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Camilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinweg, Morgenzon Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb4388e53554e358c135496d2cb448834270a45b746c65cbf8fef754fe2331186dac55e86fdbc818a2b427c9dc4f44da108c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 12) 28 5 1 5 Kruisfontein Road Morgenzon Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.401214 30.160628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang