Morning Flair Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oliver Tambo-weg 213, Ehrlich Park, 9312, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Morning Flair Bed and Breakfast bied oornagverblyf in die hartjie van Ehrlich Park in Bloemfontein. Dit is 'n goeie keuse vir 'n paartjie, enkel- of sakereisigers.
Verblyf is in 6 koningkamers, 3 dubbelkamers en 3 kamers met enkelbeddens beskikbaar. Hierdie kamers het 'n koninggrootte-bed, dubbelbed of enkelbeddens. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n yskassie in. Gratis WiFi en 'n slim-TV met DStv is beskikbaar. Alle kamers het lugversorging.
Wasgoed- en strykdienste kan gereël word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Oliver Tambo-weg 213, Ehrlich Park, 9312, Vrystaat
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oliver Tambo-weg 213, Ehrlich Park, 9312, Vrystaat