Morning Glory Cottages
Beskrywing
Die Angelica Tuin Suite bied slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid beskik oor 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif kan word. Die en suite-badkamer het 'n instapstort. Daar is geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskassie, plafonwaaier en lugversorging. Linne en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
- Kinders tussen die ouderdom van 0 - 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen die ouderdom van 3 - 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
- Tieners van 12 jaar en ouer betaal dieselfde tarief as volwassenes.
- Daar is 'n gelisensieerde kroeg.
- Etes is nie by die tarief ingesluit nie en moet 24 uur voor die inklokdatum gereël word. Etes is direk aan Morning Glory Cottages met inklok betaalbaar.
Geen addisionele gaste sal in die kamer toegelaat word bo die aantal gaste waarvoor dit slaapplek bied nie.
Gaste moet 24 uur voor die tyd bevestig wanneer hul gaan aankom om seker te maak dat daar iemand is wat hul kan ontvang en na die kothuis of kamer wys.
- Die plaasontbytmandjie en 'n piekniek-braaimandjie is ook teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Kinders tussen 3 - 11 jaar kry 50% afslag op alle etes.
- Daar is gratis WiFi by die kroeg en lapa.
- Neem asb. kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie en dat daar beperkte selfoonopvangs is.
- Alle etes moet 24 uur voor die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite staan ook bekend as die wittebrood-suite en bied slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ander geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, lugversorging en 'n plafonwaaier. Neem asb. kennis dat kinders nie toegelaat word in hierdie eenheid nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
- Kinders tussen die ouderdom van 0 - 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen die ouderdom van 3 - 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
- Tieners van 12 jaar en ouer betaal dieselfde tarief as volwassenes.
- Daar is 'n gelisensieerde kroeg.
- Etes is nie by die tarief ingesluit nie en moet 24 uur voor die inklokdatum gereël word. Etes is direk aan Morning Glory Cottages met inklok betaalbaar.
Geen addisionele gaste sal in die kamer toegelaat word bo die aantal gaste waarvoor dit slaapplek bied nie.
Gaste moet 24 uur voor die tyd bevestig wanneer hul gaan aankom om seker te maak dat daar iemand is wat hul kan ontvang en na die kothuis of kamer wys.
- Die plaasontbytmandjie en 'n piekniek-braaimandjie is ook teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Kinders tussen 3 - 11 jaar kry 50% afslag op alle etes.
- Daar is gratis WiFi by die kroeg en lapa.
- Neem asb. kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie en dat daar beperkte selfoonopvangs is.
- Alle etes moet 24 uur voor die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Borage Tuin Suite bied slaapplek vir 'n maksimum aantal van 2 volwassenes en 1 kind onder 10 jaar, en is op 'n ouwêreldse manier versier. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n sitarea met 'n dagbed vir 'n kind. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Daar is geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, sitarea, lugversorging, toiletware, linne en handdoeke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
- Kinders tussen die ouderdom van 0 - 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen die ouderdom van 3 - 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
- Tieners van 12 jaar en ouer betaal dieselfde tarief as volwassenes.
- Daar is 'n gelisensieerde kroeg.
- Etes is nie by die tarief ingesluit nie en moet 24 uur voor die inklokdatum gereël word. Etes is direk aan Morning Glory Cottages met inklok betaalbaar.
Geen addisionele gaste sal in die kamer toegelaat word bo die aantal gaste waarvoor dit slaapplek bied nie.
Gaste moet 24 uur voor die tyd bevestig wanneer hul gaan aankom om seker te maak dat daar iemand is wat hul kan ontvang en na die kothuis of kamer wys.
- Die plaasontbytmandjie en 'n piekniek-braaimandjie is ook teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Kinders tussen 3 - 11 jaar kry 50% afslag op alle etes.
- Daar is gratis WiFi by die kroeg en lapa.
- Neem asb. kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie en dat daar beperkte selfoonopvangs is.
- Alle etes moet 24 uur voor die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is 'n gesinskothuis wat slaapplek bied vir 4 volwassenes. Daar is 2 slaapkamers en 1 is 'n dubbelkamer en die ander 1 'n kamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n stoof. Daar is geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskassie, plafonwaaier en lugversorging. Linne en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
- Kinders tussen die ouderdom van 0 - 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen die ouderdom van 3 - 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
- Tieners van 12 jaar en ouer betaal dieselfde tarief as volwassenes.
- Daar is 'n gelisensieerde kroeg.
- Etes is nie by die tarief ingesluit nie en moet 24 uur voor die inklokdatum gereël word. Etes is direk aan Morning Glory Cottages met inklok betaalbaar.
Geen addisionele gaste sal in die kamer toegelaat word bo die aantal gaste waarvoor dit slaapplek bied nie.
Gaste moet 24 uur voor die tyd bevestig wanneer hul gaan aankom om seker te maak dat daar iemand is wat hul kan ontvang en na die kothuis of kamer wys.
- Die plaasontbytmandjie en 'n piekniek-braaimandjie is ook teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Kinders tussen 3 - 11 jaar kry 50% afslag op alle etes.
- Daar is gratis WiFi by die kroeg en lapa.
- Neem asb. kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie en dat daar beperkte selfoonopvangs is.
- Alle etes moet 24 uur voor die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gelykfontein Stud, R58, Karoo, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang