Morning Glory Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 159
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jenni M - Jul 2024
Algehele gradering
Comfortable. Cosy. The electric blanket was fantastic.
Susan K - Jul 2024
Algehele gradering
Bitter baie lekker.
Richard B - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent.
Danie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs, oulike verblyf. Daar is aan alles gedink.
Bernard R - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker op die plaas. Veilig gevoel.
Aldo O - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasies, ontspanne.
Gerda B - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant, convenient and safe overnight stop. Lovely farm atmosphere.
Renee B - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, vriendelike ontvangs.
Marise B - Jan 2024
Algehele gradering
Tuis, verwelkomend, gerieflik.
Danica C - Apr 2024
Algehele gradering
Welcoming.
Kay K - Des 2023
Algehele gradering
Convenient, relaxing, enjoyable overnight stop.
Adri D - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige juweelplekkie.
Michelle W - Nov 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Adéle L - Sep 2023
Algehele gradering
Karoo gasvryheid op sy beste!
Sarah A - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderful stay!
Zelda H - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustige kuier gewees.
Graham K - Mei 2023
Algehele gradering
Great!
Brenda A - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Frans M - Feb 2023
Algehele gradering
Was heerlik.
Marie O - Jan 2023
Algehele gradering
Ruim netjiese eenheid wat baie goed toegerus is.
Philip V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
Robin S - Des 2023
Algehele gradering
Friendly staff, lovely to walk around and see the animals, will be going back!
Elize C - Okt 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer daar gaan bly.
Ronel K - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Carel M - Jan 2023
Algehele gradering
Bo verwagting uitstekend.
Amith B - Des 2023
Algehele gradering
Pleasant stay.
Fanie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Ryno S - Des 2022
Algehele gradering
Verbasend.
Karen A - Des 2022
Algehele gradering
Lovely half way stop.
Petronet H - Des 2022
Algehele gradering
Lovely.
Martin K - Des 2022
Algehele gradering
Halfway stopover.
Benita J - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike aand oornag op pad Kaap toe.
Hendrikus Paulus Antonius J - Nov 2022
Algehele gradering
Mooi en skoon akkommodasie, vriendelik en kompleet.
Gerda N - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid.
Zesta M - Sep 2022
Algehele gradering
Great experience for the city slickers.
Nicolette B - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome place and friendly staff.
Steffie S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie nice en mooi skoon.
Rudolph C - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Lees meerTanya S - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Relda M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjies. Goed geleë. Baie gerieflik om aandete vooraf te reël.
Charne V - Des 2022
Algehele gradering
Aandag aan elke klein detail!
Wouter G - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam en gasvry.
Martin K - Jan 2022
Algehele gradering
Stop over on way home. Pleasantly relaxing.
Veronica V - Des 2022
Algehele gradering
Baie ruim en gerieflik.
Lyndall M - Jan 2022
Algehele gradering
Gesellig, skoon, mooi, stil.
Gerhard M - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik, vriendelik, goed toegerus, waarde vir geld.
Lourens V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Melissa S - Des 2021
Algehele gradering
Rustige aand op 'n pragtige plek.
Sally K - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Madelein P - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Francois D - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangename omgewing en vriendelike ontvangs - mooi geleë en goed versorg.
Robert J - Mei 2021
Algehele gradering
I was pleasantly surprised.
Drika C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anne C - Feb 2021
Algehele gradering
Very comfortable pleasant stay.
Peter A - Des 2021
Algehele gradering
Splendid place just to unwind at the start of our holiday.
Richard G - Des 2021
Algehele gradering
Friendly welcome from the hostess.
Hillary D - Des 2021
Algehele gradering
A convenient, comfortable overnight stay. We booked the braai and breakfast packs which were both substantial and tasty.
Jacqueline R - Aug 2021
Algehele gradering
For a farm-style experience and meal.
Ian L - Mei 2021
Algehele gradering
A wonderful surprise.
Leonid G - Feb 2021
Algehele gradering
Excellent!
Tammy G - Jan 2021
Algehele gradering
Delicious food, comfortable and clean accommodation and great setting!
Chris J - Jul 2021
Algehele gradering
Vinnige, goeie ontvangs deur vriendelike Lynette. Lekker aandete in kamer bedien, net te veel!
Annemie F - Feb 2021
Algehele gradering
Dit is 'n baie rustige en veilige plek om te bly.
Chenelle S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie Gasvry.
Stephan T - Nov 2021
Algehele gradering
Feitlik alles perfek.
Andaleen R - Jan 2021
Algehele gradering
Stil en die natuurskoon en vars lug wonderlik.
Anneke D - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Sumari L - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, tevrede
Johan J - Jan 2021
Algehele gradering
Was 'n oornagstop op pad Johannesburg toe.
Adriano S - Des 2020
Algehele gradering
Wonderful setting. Nice facilities, friendly staff good value for money.
Fred F - Des 2020
Algehele gradering
Lekker plek om te oornag wanneer mens op pad see toe is.
Armand K - Des 2020
Algehele gradering
Absolute rustigheid en gemak.
Fred F - Des 2020
Algehele gradering
Dit was wonderbaarlik lekker, en ons het dit vreeslik geniet.
Hendrik B - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Jess M - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig en beeldskone natuur!
Claudi G - Des 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel na lang pad.
Dawid S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie veilig en ruim. Pragtige plek, sal weer daar tuisgaan.
Charmaine D - Des 2020
Algehele gradering
Dit was lekker om so gerieflik en huislik te verkeer na 2 dae op die pad.
Jan V - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker rustige oornag met baie mooi gerieflikke groot kamers
Ruben K - Des 2020
Algehele gradering
Kort, kragtig, mooi.
Elmien G - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties, beste oorslaapplek nog.
Lees meerDerryn L - Des 2019
Algehele gradering
Loved the meals and the quiet.
Madelein M - Nov 2019
Algehele gradering
Plaasplesier met diere-interaksies, wye ruimtes om in rond te loop en ’n plaspoel om in af te koel.
Lees meerAllen C - Okt 2019
Algehele gradering
Beyond expectations!
Lees meerMichael P - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi, rustig en veilig.
Su-anie E - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike mense, pragtige omgewing, netjiese skoon verblyf!
Ellen S - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties, opwindend en pragtig.
Luise C - Mrt 2019
Algehele gradering
Oase in Karoo.
Lees meerMaggie M - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende, vriendelike diens en gasvryheid.
Lees meerClaudi G - Des 2019
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Jaco B - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Riana V - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflik vir oornagbestemming.
Kathrin C - Feb 2019
Algehele gradering
Can't fault it in any way!
Morning Glory Cottages se terugvoer
Hello Kathrin,
Thank you for taking the time to rate us we loved meeting you and are glad to hear you enjoyed your stay with us.
Hope to see you next time.
Regards,
Marene & Lynette
Marise B - Des 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik, rustig en lekker vir die kinders.
Celeste V - Sep 2019
Algehele gradering
Eenvoudig fantasties!
Lees meerDorette M - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Chris J - Des 2018
Algehele gradering
Ruim, netjiese akkommodasie met lekker onderdakbraaiplek.
Morning Glory Cottages se terugvoer
More Chris,
Baie dankie vir jul mooi terugvoering ons het jul besoek baie geniet, en voorwaar bly dat julle, julle besoekie aan ons plekkie geniet het, ons wens jul net voorspoed vir die nuwe jaar en hoop om jul gou weer hier te ontvang.
Vriendelike Plaas Groete
Marene en Lynette
Aimee M - Des 2018
Algehele gradering
Hidden gem in the Karoo.
Annalize B - Des 2018
Algehele gradering
Rustigheid. Natuur. Mooi. Plaas.
Fourie J - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik! Sal weer kom. Lekker verblyf, kos, diens, omgewing.
Pierre C - Des 2018
Algehele gradering
Dit was uitstekend!
Morning Glory Cottages se terugvoer
Goeiedag Pierre,
Baie dankie vir jul onlangse besoek en die pragtige terugvoering, dit was voorwaar lekker om jul hier te he, ons hoop om jul sommer gou weer hier te ontvang in die nuwe jaar alle beste wense.
Groetnis
Marene & Lynette
Johan L - Des 2018
Algehele gradering
Beste oornagverblyf tot dusver.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Hallo Johan,
Baie dankie vir die pragtige terugvoering, dit was lieflik om jul hier te he op die plaas, alle beste wense vir die jaar wat voorle en ons sien daarna uit om jul weer hier te ontvang in die toekoms.
Groetnis
Marene & Lynette
Stella B - Nov 2018
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Good day Stella,
Thank you for the great review, we loved meeting you and hope to see you both again soon. Have a blessed festive season.
Regards
Marene
Eleanor W - Sep 2018
Algehele gradering
Beautiful warm setting and superb cusine & hospitality.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Dear Eleonor,
Thank you for the very nice review. Most of the mares have foaled by now, we only have 4 mothers to be left for the season. We look forward to your next visit and have a blessed festive season.
Regards,
Marene
Johann M - Sep 2018
Algehele gradering
Die rustige atmosfeer en natuurskoon, is 'n wenner!
Morning Glory Cottages se terugvoer
Dankie Johan, dit was lekker om jou te ontmoet en ons hoop jou gou weer hier in ons kontrei te ontvang.
Groete
Marene
Klaus K - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekend, veral die aandete en ontbyt.
Morning Glory Cottages se terugvoer
More Klaus,
Baie dankie vir jul onlangse besoek aan ons Plasie, ons het dit geniet om jul hier te ontvang en ontmoet, hoop om jul sommer gou weer hier by ons te ontvang en bederf.
Groete,
Marene
Roland V - Apr 2018
Algehele gradering
Voel soos familie.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Hallo Roland,
Baie dankie dat jul die tyd geneem het om terugvoering van jul onlangse besoek aan ons te gee, dit was lekker om jul hier te he en ons is bly om te hoor dat jul, jul met alles tevrede was. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Groete,
Marene
Anel C - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig en aards, die aandetes wat die gasvrou self voorberei is 'n moet!
Morning Glory Cottages se terugvoer
Goeiedag Anel,
Dankie vir jul onlangse besoek en dat jul die tyd geneem het om terugvoering te gee. Ons hoop om jul sommer gou weer hierop die plaas te ontvang. Dankie vir al die sterre.
Vriendelike Plaas groete,
Marene en Lynette
Etienne G - Jan 2018
Algehele gradering
Aandete bestemming !
Lees meerMorning Glory Cottages se terugvoer
Goeiedag Etienne,
Dit was heerlik om ons klein wêreld met julle te deel, baie dankie vir die pragtige terugvoering en ons hoop om jul sommer gou weer hier op die plaas te sien.
Alles van die beste vir die jaar wat voorle.
Vriendelike Groete
Marene en Lynette
Johann D - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig. Ongelooflike kos!
Morning Glory Cottages se terugvoer
Goeiedag Johan,
Baie dankie vir jul onlangse besoek hier in ons wêreld en dat jul jul verblyf en etes hier op die plaas geniet het. Ons sien uit daarna om jul gou weer hier by ons te ontvang, alles van die beste vir die jaar wat voorlê.
Vriendelike Plaas Groete,
Marene en Lynette
André K - Feb 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in pragtige omgewing.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Hallo Andre,
Baie dankie vir jul onlangse besoek aan ons plasie, ons het dit geniet om julle hier te he, en hoop om jul binnekort weer hier te sien. Dankie vir die terugvoering en beskrywing van jul besoek, ons is bly om te hoor dat jul dit geniet het.
Alles van die beste vir 2018.
Vriendelike Karoo Groetnis
Marene & Lynette
Johan W - Jan 2018
Algehele gradering
Morning Glory Cottage se kos is heerlik!
Morning Glory Cottages se terugvoer
Goeiedag Johan.
Baie dankie vir die pragtige terugvoering en jul onlangse besoek aan die plaas. Baie bly om te hoor dat julle dit geniet het, ons beplan om hierdie jaar meer te kyk wat daar vir gaste te doen is in die omgewing.
Sien uit na jul volgende besoek.
Groete
Marene
Nico E - Mrt 2018
Algehele gradering
All excellent.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Dear Nico,
Thank you for your recent visit as we just loved having you here.
We appreciate your feedback and will be trying to look at how we can minimize spillage in the shower. For now, we give extra bath mats to soak up the spillage. I guess having a pressure pump system to assist does not help the situation.
We hope to welcome you back to the farm in the near future.
Friendly farm greetings,
Marene and Lynette
Anton F - Feb 2018
Algehele gradering
Awesome stay.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Dear Anton,
Thank you for the feedback and rating, we are glad to hear that you enjoyed your stay with us. We apologise about the bad cellphone signals in the rooms, but due to where we are we just fall in a dead spot and service providers have not been able to help with a solution in the area, however to assist with this we installed a little repeater tower under the Lapa and Braai area near the Reception and Bar area in the main garden. So the majority of people that visit us in the area use their mobile phones whilst sipping on a glass of wine and enjoying the garden. We hope to have you visit us again in the near future and wishing you the best for 2018.
Friendly Farm Greetings,
Marene
Paul H - Jan 2018
Algehele gradering
Ruim en gerieflike akkommodasie.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Goeiedag Paul,
Baie dankie vir jul onlangse besoek ons het dit geniet om jul hier te ontvang. Baie dankie vir die terugvoering en ons hoop om jul weer binnekort hier te besoek. Alles van die beste vir 2018.
Vriendelike groete
Marene vd Walt
Annie S - Des 2017
Algehele gradering
'n Heerlike uitspan en ontspan na heeldag op d pad!
Morning Glory Cottages se terugvoer
Goeiedag Annie,
Dankie vir die pragtige beskrywing van jul onlangse besoek aan ons hier op die plaas. Ons is vreeslik bly dat julle dit geniet het en hoop om jul sommer gou weer hier te sien.
Plaas groetnis,
Marene en Lynette
Jan V - Des 2017
Algehele gradering
Absolute oase.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Hallo Lizette
Ek hoop jy het veilig tuisgekom. Baie dankie vir die lieflike terugvoering, dit is altyd lekker om gaste van die verlede weer hier by ons te ontvang. Ons sien beslis uit na jou volgende besoek.
Alles van die beste vir die jaar wat voorlê.
Groete
Marene
Liana B - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Morning Glory Cottages se terugvoer
Hallo Liana,
Baie dankie vir die terugvoering dit was lekker om jou en jou ma hier by ons te te he, sien uit na jul volgende besoek, geniet jul breukie by die see.
Groete
Marene & Lynette.
Np B - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Morning Glory Cottages se terugvoer
More Elsa,
Baie dankie vir die pragtige terugvoering, ons het dit vreeslik geniet om jul hier by ons te he op die plaas en kan nie wag vir jul volgende besoek. Weereens dankie dat jul by ons gebly het tot volgende keer.
Groete
Marene en Lynette
Casper L - Jun 2017
Algehele gradering
Was 'n wonderlike ervaring van gasvryheid.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Casper,
Dit was lekker om weer van ons mense hier in ons wereld te sien, hoop jul het lekker gekuier en sien gou weer.
Baie dankie vir jul besoek en ook die terugvoering.
Groete,
Die Morning Glory Cottages Span
Tina K - Mei 2017
Algehele gradering
'n Heerlike verrassing. 'n Besoek werd.
Hugo V - Apr 2017
Algehele gradering
Definitief 'n wenner! Skoon, netjies en vriendelike diens.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Hugo,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering en besoek, hoop om jul binnekort weer hier by ons te hê.
Groete,
Die Morning Glory Cottages Span
Dieter G - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Morning Glory Cottages se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om jul hier by ons op die plaas te hê.
Groete,
Die Morning Glory Cottages Span
Ryno D - Jan 2017
Algehele gradering
Baie nice, sal vir almal sterk aanbeveel!
Morning Glory Cottages se terugvoer
Hallo Ryno,
Baie dankie dat jul die tyd geneem het om op Lekkeslaap / travelground vir ons terugvoering te gee van jul onlangse besoek, dit was 'n plesier om jul te ontmoet en hier by ons te he, hoop om jul gou weer hier in ons wereld te sien.
Vriendelike Karoo Groete
Marene & Lynette + die Morning Glory Cottages Span
Thinus D - Jan 2017
Algehele gradering
Plaaslike lekker kos en gasvryheid, ons sal definitief weer daar oorslaap!
Lees meerMorning Glory Cottages se terugvoer
Dankie, Thinus, vir die goeie terugvoering, dit was n plesier om jul hier by ons te hê.
Sien jul gou weer.
Groete
Marene
Anne D - Jan 2017
Algehele gradering
Ons was baie aangenaam verras met alles wat ons by Morning Glory Cottages gekry het.
Lees meerMorning Glory Cottages se terugvoer
Anne, baie dankie vir jul onlangse besoek en ons hoop om jul gou weer hier te ontvang, als is nou weer gras groen hier na die lekker reën. Baie dankie vir die pragtige terugvoering.
Groete
Marene
Christa R - Jan 2017
Algehele gradering
Ek was aangenaam verras. Die kos was uitstekend en die gasvryheid fantasties.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Goeiedag Christa,
Baie dankie vir die terugvoering en dit was lekker om jul te ontmoet. Hoop om jul gou weer hier op die plaas te sien.
Groete
Marene
Louis B - Mei 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Louis,
Baie dankie vir jul besoek en terugvoering, ons hoop om jul sommer gou weer hier in ons wêreld te sien.
Groete,
Die Morning Glory Cottages Span
Susan M - Des 2017
Algehele gradering
Boeregasvryheid met flair.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Hallo Susan
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons sien beslis uit daarna om jul weer hier by ons te ontvang in die toekoms.
Weereens dankie vir jul besoek.
Groete
Marene
Christo H - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker rustig en skoon.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Dankie Christo, dit was wonderlik om jul te ontmoet en ons hoop om jul sommer gou weer in die toekoms hier te ontvang.
Groete
Marene
Joany J - Nov 2017
Algehele gradering
'n Absolute fees.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Goeiemore Joanie,
Baie dankie vir jou onlangse besoek vreeslik lekker gesels oor beeste en die plaas lewe, hoop die res van jou reis was ook lekker. Baie dankie vir die goeie terugvoering en ons sien daarna uit om jou weer hier in die toekoms te
ontvang.
Tot volgende keer.
Groetnis
Marene en Lynette
Jacques S - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Jacques,
Dit was lekker om jul te ontmoet en hier by ons te hê, baie dankie vir die wonderlike terugvoering en ons hoop om jul gou weer hier te ontvang.
Groetnis,
Die Morning Glory Cottages Span
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Danie J - Des 2017
Algehele gradering
Baie vlieë.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Goeiedag Danie,
Baie dankie vir jul terugvoering asook gradering. Ons vra om verskoning oor die vlieë. 'n Paar dae voor jul besoek het ons reën gehad en alhoewel ons geweldig dankbaar oor die reën was in hierdie dorre wêreld, bring dit ook meer vlieë saam. Ons spuit weekliks en het ook in die kamers insek weerders asook insek gif. Ongelukkig is vlieë, miere, spinnekoppe ensovoorts deel van die plaas lewe, maar verseker dat ons kamers deeglik en daagliks gediens word.
Dit word duidelik op LekkeSlaap en TravelGround se webblad aangedui waar ons geleë is, nie net in die beskrywing nie, maar ook op 'n kaart. Ek sal aan almal wat op LekkeSlaap bespreek, voorstel om altyd op die kaart te kyk waar 'n gastehuis geleë is voor hul bespreek. Ons is 20 minute vanaf die N1 as jy die Gariep Damwal afrit neem en geleë teen die R58, wat die hoof roete tussen Gauteng, Port Elizabeth, Addo ensovoorts is.
Ons hoop om jul binnekort weer terug hier te ontvang in ons veilige omgewing waar mens nog die natuurskoon kan waardeer en ervaar.
Groete
Marene
Jaco B - Des 2016
Algehele gradering
Baie mooi het sommer tuis gevoel. Dankie.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Jaco,
Baie dankie vir die terugvoering en jul besoek, was lekker om jul te ontmoet en onthaal, hoop om jul weer binnekort te sien.
Groete
Marene
Yvette H - Jul 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties! Vyfster deur en deur!
Lees meerMorning Glory Cottages se terugvoer
Goeiedag Yvette,
Dit was wonderlik om jul te ontmoet en bly julle het jul besoek hier by ons geniet, weereens dankie vir die pragtige terugvoering en jul kuiertjie hier op die plaas. Alle voorspoed vir die res van die jaar en seën wense.
Groetnis
Die Morning Glory Cottages Span.
Kara P - Jul 2016
Algehele gradering
Wonderlike verblyf en kos.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Middag Kara,
Baie dankie vir jul onlangse besoek aan Morning Glory Cottages, ons het dit geniet om jul te ontvang en wil jul weereens bedank vir die pragtige terugvoering. Alle sterkte vir die pad vorentoe tot jul volgende besoek aan ons deel van die wêreld.
Groete
Die Morning Glory Cottages Span.
Abraham K - Apr 2016
Algehele gradering
'n Oase na 'n lang dag se reis!
Morning Glory Cottages se terugvoer
Middag Bram,
Dit was wonderlik om jul te ontmoet en ek is bly dat ons jul kon akkommodeer.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Baie dankie vir die pragtige terugvoering.
Groetnis,
Marene, Lynette en die hele Morning glory Cottages Span.
F.pansier Z - Feb 2016
Algehele gradering
Heel vriendelijk en gastvrij ontvangen, goede plak, en zeer goede maaltijd.
Morning Glory Cottages se terugvoer
More ,
Baie dankie vir die terugvoering, dit was 'n plesier om jul hier by ons te he, hoop jul het veilig terug gereis.
Hoop om jul gou weer hier by ons te sien.
Groetnis, Marene & die Span by Morning Glory Cottages
Marietjie S - Feb 2016
Algehele gradering
100% waarde vir geld.
Morning Glory Cottages se terugvoer
More, ons wil jul graag bedank vir jul onlangse besoek en waardeer die terugvoering, hoop om jul gou weer hier in die Karoo te sien, moenie te lank wegbly nie.
Beste wense vir die jaar wat voorlê.
Groetnis die Morning Glory Span.
Lize G - Aug 2016
Algehele gradering
What a lovely place.
Lees meerMorning Glory Cottages se terugvoer
Thank you Lize & Richard,
It was wonderful having you here, regards to the family, and we will talk soon.
Greetings
Marene & the Morning Glory Cottages Team
Willie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Morning Glory Cottages se terugvoer
Baie dankie Willie,
Dit was wonderlik om jul te ontmoet en hier te ontvang, al die geselsies geniet. Bly jul is veilig by die huis.
Groetnis, die Morning Glory Cottages Span.
Judith H - Mrt 2016
Algehele gradering
Perfekte oorslaap-plek.
Lauren M - Jan 2016
Algehele gradering
Great stopover on the way back to Johannesburg.
Lees meerMorning Glory Cottages se terugvoer
Morning Lauren,
It was great hosting you again, apologies about kiddies missing the feeding, sometimes the guys has so much to do on the farm that they forget to come get the kids as they have to finish feeding all the horses and other work too. We normally tell guests to keep a look out for feeding time. Glad that you enjoyed your visit and hope to see you soon again. Thank you for the feedback and visit.
PS. the baby animals Cecelia (eland) and tiny + brandy ( nguni calfs) are doing great.
Have a blessed year.
Greetings the Morning Glory Cottages Team.
Chantelle V - Aug 2016
Algehele gradering
Baie rustig, veral na 'n lang dag op die pad.
Elsie S - Des 2016
Algehele gradering
Die rustigheid van die plaasatmosfeer was baie verwelkomend, gerieflik na 'n lang warm reis.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek aan Morning Glory Cottages, was lekker om hierdie stukkie wereld van ons met jul te deel, sien uit na jul volgende besoek.
Groete
Marene
Bernadette L - Sep 2016
Algehele gradering
Stil, rustige plaasatmosfeer.
Morning Glory Cottages se terugvoer
More Bernadette, baie dankie vir jul onlangse besoek, ek is bly jul het dit geniet.
Orals op ons beskrywings noem ons dat ons op 'n plaas geleë is en dat ons 9 km vanaf Venterstad geleë is, maar dat dit 'n 20 minute se ry is tot by die N1 / Gariep dam wal. Die Gariep dam is 90 km lank en as dit vol is vul 'n area van 430 kubieke meter. So dit is moeilik om te beskryf dat ons miskien nie reg langs die damwal geleë is nie maar wel 9 km vanaf die naaste oewer by Oviston geleë is, ons lê ook regs langs die Oviston Natuurreservaat wat saam met die Gariep natuurreservaat reg rondom die dam loop. Ons val wel onder die Gariep Distrik en vir mense op pad na die Oos Kaapse provinsie kus is ons op die hoofpad geleë.
Weereens dit was n plesier om jul hier by ons te he asook die terugvoering te ontvang en ons hoop om jul gou weer hier te ontvang.
Groetnis
Marene
Janine P - Jul 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld met fantastiese ete!
Morning Glory Cottages se terugvoer
More Janine,
Baie dankie vir jul onlangse besoek aan Morning Glory Cottages ons het dit geniet om jul te ontmoet, wens jul 'n suksesvolle jaar en tyd van vrede toe vir die res van die 2016.
Tot jul volgende Besoek!
Die Morning Glory Cottages Span.
Sanna M - Mrt 2016
Algehele gradering
Verfrissend! Pragtige verblyf!
Morning Glory Cottages se terugvoer
Dankie Sanna, Dit was wonderlik om hierdie veilige deel van ons wêreld met jul te deel. Hier waar kinders nog kinders kan wees en tot die son sak kaalvoet op die plaas kan speel. Ons wens jul 'n fantastiese jaar toe en bly dat jul veilig by die huis gekom het, tot jul volgende besoek,
Karoo Groete
Die Morning Glory Span.
Felicia S - Des 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike mense, pragtige ligging, skoon en netjies.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Dankie Felicia, was lekker om jul almal te ontmoet, hoop jul het lekker saam met ouma en die kleintjie gekuier, hoop om jul weer hier te ontvang in die toekoms en dankie vir die terugvoering.
Groete
Marene
Zaheera R - Des 2016
Algehele gradering
Excellent hosts, quirky rooms and lovely food.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Thank you Zaheera, I am glad we met and hosted the 3 of you, thank you for taking the time to review us, hope to see you again in the near future.
Regards,
Marene
Merle D - Des 2016
Algehele gradering
Rustig, vriendelik, goeie diens.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Merle,
Wat n plesier was dit nie om jul hier te hê vir 2 dae in Desember, bly jul het dit hier by ons geniet en ons hoop om jul gou weer hier in ons deel van die Karoo te ontvang.
Dankie vir die terugvoering en besoek.
Groete
Marene
Gertruida F - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf tussen Gauteng en die Oos-Kaap.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Middag,
Dit was fantasties om jul te ontmoet, en baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons hoop om jul gou weer hier by ons te ontvang.
Geseende wense vanaf ons hele span hier op die plaas vir die fees seisoen wat voorlê.
Groete
Marene
Eddie E - Sep 2015
Algehele gradering
Kan hulle hoogs aanbeveel.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Goeiedag Eddie,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoering te gee oor jul ervaring hier by ons op die Plaas.
Wat 'n vreugde was dit om jul te ontmoet.
Sien uit na jul volgende besoek aan hier die Pragtige deel van die Land.
Vriendelike Karoo Groete
Marene
Hestelle R - Des 2015
Algehele gradering
Rustig, lafenis na 'n lang reis.
Morning Glory Cottages se terugvoer
Goeiedag Hestelle en Familie,
Dit was wonderlik om jul hier te ontvang, en ons wil jul graag bedank vir die terugvoering, hoop om jul gou weer in hierdie deel van ons land te sien.
Net die beste wense vir 2016.
Groetnis die Morning Glory Cottages Span.
Helmien A - Des 2015
Algehele gradering
Uitsonderlike diens, kos en gasvryheid!
Morning Glory Cottages se terugvoer
More,
Baie dankie vir u terugvoering en besoek, hoop om jul gou weer in hierdie veilige en karoo plekkie van ons te sien.
Hier waar ons almal nog kinders kan wees in die Karoo son.
Groetnis
Die Morning Glory Cottages Span
Daniel S - Des 2015
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Morning Glory Cottages se terugvoer
More,
Eerder te laat as nooit, dinge bietjie stiller na die seisoen, dankie vir die pragtige terugvoering, hoop om jul binnekort weer hier te ontvang.
Groete Die MGC Span.
Marize B - Des 2015
Algehele gradering
My man en kind het dit regtig geniet.
Morning Glory Cottages se terugvoer
More,
Dankie vir jul besoek en terugvoering, was wonderlik gewees om ons plekkie hier met jul te deel.
Tot volgende keer, ons wens jul 'n fantastiese 2016 toe.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gelykfontein Stud, R58, Karoo, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang