Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morning Star Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quintusweg 34, The Vines, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Morning Star Cottage is 'n selfsorg-ateljeetuinwoonstel wat in laer Constantia geleë is, binne maklike toegang vanaf Constantiaberg-hospitaal en Constantia se wynlandgoedere. Die eiendom lê in die skadu van die Constantiaberge en binne reisafstand van Kirstenbosch af.

Die kothuis het sy eie privaat ingang en bied slaapplek vir tot 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die kothuis het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel. Vesel Wi-Fi internettoegang is beskikbaar. Die kothuis maak oop na sy eie privaat patio, ideaal vir vroegoggendkoffie en aanddrankies.

'n Veilige parkeerplek word voorsien agter veiligheidshekke. Gaste sal toegang hê tot 'n sonverhitte swembad wat gedurende die somermaande beskikbaar is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Morning Star Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Quintusweg 34, The Vines, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Morning Star Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quintusweg 34, The Vines, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5856109c23c3456412e04de129ada4467d3d748f6e40a69c7670f0be61bc32a2782a8c0c1d0231f7a4b3c6bfd280e34611a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 34 Quintus Way The Vines, Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.032699 18.458293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang