Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morning Star Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quintusweg 34, The Vines, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Morning Star Cottage is 'n selfsorg-ateljeetuinwoonstel in Constantia, naby Constantiaberg hospitaal en Constantia se wynlandgoedere. Die eiendom is in die skadu van Constantiaberg en binne maklike bereik van Kirstenbosch.

Die kothuis het 'n privaat ingang en is geskik vir tot 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Die kothuis het 'n kombuisie met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond en 'n ketel. Optiesevesel-internet is beskikbaar. Die kothuis lei na 'n privaat stoep waar oggendkoffie en skemerkelkies geniet kan word.

Daar is 'n veilige parkeerplek agter veiligheidshekke. Gaste het in die somer toegang tot die swembad wat met sonkrag verhit word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Morning Star Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Quintusweg 34, The Vines, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Morning Star Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quintusweg 34, The Vines, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5856109c23c3456412e04de129ada4467d3d748f6e40a69c7670f0be61bc32a2782a8c0c1d0231f7a4b3c6bfd280e34611a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 34 Quintus Way The Vines, Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.032699 18.458293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang