Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morning Star Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Neptune-straar 9, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Morning Star Guest House is in Saldanha geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die gastehuis bied goed gemeubileerde kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste, elk met sy eie badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Hierdie selfsorgkamers het noodsaaklike geriewe, insluitend 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.

Verder is daar veilige parkeerplek vir 6 voertuie agter afstandbeheerde hekke. Gaste kan binne of buite braai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Jody O
Gesin met klein kinders
5.0
The landlord was really wonderful and kind. The place was comfy and clean. Awesome, lovely, great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Emelda M
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly and quiet. My stay at Morning Star Guest House was very nice, in a secluded area. The people are very friendly and it's a very...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Brenton C
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Yoliswa het ons onmiddellik laat tuis voel. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die huis en kamers was baie netjies.
Apr 2024
Antonia S
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker rustige veilige plek. Ek het baie lekker gebly. Dus is dit daar baie rustig en veilig.
Des 2023
Nicolette S
4.8
Was aangenaam. Dankie was lekker, het geniet.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Yoliswa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Neptune-straar 9, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Morning Star Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Neptune-straar 9, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e904f06353406233ae4dfc496746d260d7736743a6fae88829ce36c9e9d21b90d7c29529baa99834f7d77520957e71237c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 9 Neptune Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -32.996503109064 17.940067648888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang