Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morningside Apartment 6B

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Morningside Apartment 6B
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Melissa F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa F

We had a wonderful stay!

Had an amazing stay!

Jacques H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H

Dit was baie aangenaam gewees. Sal dit beslis aanbeveel.

Die diens was baie lekker gewees. Het baie ontspan en uitgerus. Dit is die geld werd.

Werner V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Lekker woonstel naby aan alles.

Pragtige woonstel met lekker spasie en alles wat jy nodig het om jou tyd in die Kaap te vergemaklik. Let net op dat parkeerplek dalk 'n probleem kan wees aangesien die woonstel blok nie parkeerplek het nie. Ons motor het so ent in die pad af gestaan maar geen probleme gehad oor die 9 dae tydperk nie. Redelik veilig gevoel en die dame wat ons ontvang het was wonderlik. Ons kom beslis weer terug.

Emsie K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie K

Dit was sommer baie lekker.

Ons gasheer is baie vriendelik. Diens van Ian was professioneel. Baie dankie.

Danielle H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle H

Gerieflik, modern en uitstekende diens.

Ons het baie lekker gebly en die eenheid is baie netjies en mooi gewees.

Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 01:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 1, Woonstel 6B, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0133408d0ccb7c77bb998d0f8a711d8bf1cc2ed0bd5199a016c7eccd2a4141378680a1006faa657c31362bda224ac486b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 1 High Level Road, Apartment 6B Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 01:00-23:00 10:00 -33.912778894529 18.413161039353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang