Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morningside Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Terri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Morningside Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Robert J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert J

It was great. Only thing missing is an aircon.

See stars.

Riana E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E

Sal beslis aanbeveel.

Hartlike ontvangs deur Francis. Baie behulpsaam en aangenaam. Kamer goed toegerus en gerieflik. Ontbyt smaaklik. Dankie Morninside Cottage, ek kom kuier graag weer.

Tiana K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana K

Heerlik, gerieflik, en gasvry!

Ek het heerlik gebly en sal vir seker weer daar bespreek as ek moet gaan.

Gea V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gea V

Fantastisch.

Wat een prachtige lokatie en mooie cottage. Zeer vriendelijke ontvangst, mooie ruime kamer en goed ontbijt. Terry maakt dat je je thuis voelt en wil je met alle helpen.

Morningside Cottage se terugvoer

Dear Gea,

Thank you so much for lovely review. We at Morningside Cottage are so glad you enjoyed your stay with us.

Kind regards,
Terri

Morningside Cottage
Walter N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter N

Baie netjies en gasvry!

Landelike atmosfeer met 'n uitstekende ligging vir verkenning van Kaapstad en die binneland!

Morningside Cottage se terugvoer

Hello Walter,
Baie dankie vir die resensie. Dit was heerlik om julle hier te hê.

Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir julle almal.

Groete
Anna en die span

Morningside Cottage
Andre D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre D

Hoogs aanbeveel.

Goed gereëlde verblyfplek, agtermekaar and skoon, wel bedryf deur baie vriendelike en tegemoetkomende mense.

Morningside Cottage se terugvoer

Thank you for the review.
Kind Regards,
Terri

Morningside Cottage
Johann V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Baie aangenaam!

Die kamer wat uitloop op 'n tuin was baie aangenaam en die ontbyt voortreflik.

Martin E - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin E

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Andrew D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew D

Very nice!

Very clean & comfortable!

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thatch-singel 3, Tokai, 7945, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7df83a91c6bc2a918ceab09e0786d2c09271a8e24486ce591be58622597307baf17b7835cf8bdc4d92da95cc9e337a3e5f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 3 Thatch Close Tokai 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.065514293601 18.439352810383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang