Morningview Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Imeson-weg 52, Morningside, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R499 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Morningview Cottage is 'n selfsorg-vakansiewoonstel wat sentraal in Morningside geleë is en ideaal vir 'n paartjie is wat op soek is na 'n privaat wegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite is daar 'n tuin en 'n lieflike uitsig oor die omliggende area. Die woonstel bied eenvoudige verblyf wat ideaal is vir gaste wat nie sommer stilsit nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Imeson-weg 52, Morningside, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Imeson-weg 52, Morningside, Berea, 4001, KwaZulu-Natal