Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morokolo Safari Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Gerdus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Warm ontvangs, uitstekende geriewe in 'n pragtige, rustige omgewing. Tien uit tien aan Jacqui en haar span. Ons is so vriendelik ontvang en bederf met hul diens in elke detail. Riaan, as gids op ons wildritte, was uitstekend. Sy kennis en passie maak elke rit 'n belewenis. Baie dankie, julle het ons tyd spesiaal en onvergeetlik gemaak! Sal vir seker weer wil kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmé
Morokolo Safari Lodge
Baie dankie vir U kuier, ons hoop ons gaan U weer binekort sien!

Jack V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2017

Excellent 'most inclusive' away from the crowd. 4 very comfortable lodges, quite exclusive, good vibe, guests are really taken care off, for food, stay and game drives. Black Rhino reserve does not have the big 5 most days, but drives into 'bigger' Pilanesberg do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esmé
Morokolo Safari Lodge
Thank you so much for your review, it was wonderful to meet you and we look forward to your next visit ;)

Laurel A
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2012

Superb lodge for a group. Lovely accommodation. Great for a group to take whole lodge. Ranger was informative and very accommodating. Great driver! Ambience of restaurant is superb.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Esmé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R5 950
R5 950 R5 355
per nag (plek vir 2)
Vanaf R5 950
R5 950 R5 355
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Rhino Reservaat 13/19, Pilanesberg Nasionale Park, Mogwase, 0195, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0YThhY2U4LTQ1OGItNDFjNS1iM2VlLTI3YTFjYmE4YTcwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 950 nouVanaf R5 355 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 13/19 Black Rhino Reserve Pilanesberg National Park 0195 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.168767151362 26.982544858138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang