Morokolo Safari Lodge
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2024 tot 15 Des 2024.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Black Rhino Reservaat 13/19, Pilanesberg Nasionale Park, Mogwase, 0195, Noordwes
-
Vanaf
R5 950R5 355 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Morokolo Safari Lodge is teen die noordelike hange van die Pilanesberg in die Black Rhino Wildreservaat, wat onlangs opgeneem is in die Pilanesberg Nasionale Park, geleë en spog met een van die rykste verskeidenheid van Afrika se wild, roofdiere, plant- en dierlewe in Afrika. Ons 'n privaat boetiek-lodge, ver verwyder van die res van die wêreld, maar net 40 minute van Sun City af waar gaste gholf kan speel en watersport kan geniet. Reëlings kan getref word vir ekstra doendinge in die omgewing.
Morokolo Safari Lodge beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamers het storte. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV.
Morokolo Executive Suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n ovaal steenbad en 'n dubbelstort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Dié eenheid spog met 'n privaat binnehof met 'n buitestort en sy eie boma-area.
Dié verblyf spog met 'n swembad, Jacuzzi en veilige parkeerplek vir 8 voertuie.
Buffels loop gereeld in hierdie area rond terwyl hulle skuiling soek in afgeleë gebiede wat nie toeganklik is vir ander besoekers aan Pilanesberg Nasionale Park nie. Met 'n spesielys van meer as 354, is die Swartrenosterreservaat ook 'n ware voëlkykersparadys.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Portier
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Esmé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Black Rhino Reservaat 13/19, Pilanesberg Nasionale Park, Mogwase, 0195, Noordwes
- Gaste dink Morokolo Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pilanesberg Nasionale Park Noordwes
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Black Rhino Reservaat 13/19, Pilanesberg Nasionale Park, Mogwase, 0195, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang