Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morokolo Safari Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Rhino Reservaat 13/19, Pilanesberg Nasionale Park, Mogwase, 0195, Noordwes
  • Vanaf R5 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Morokolo Safari Lodge is teen die noordelike hange van die Pilanesberg in die Black Rhino Wildreservaat, wat onlangs opgeneem is in die Pilanesberg Nasionale Park, geleë en spog met een van die rykste verskeidenheid van Afrika se wild, roofdiere, plant- en dierlewe in Afrika. Ons 'n privaat boetiek-lodge, ver verwyder van die res van die wêreld, maar net 40 minute van Sun City af waar gaste gholf kan speel en watersport kan geniet. Reëlings kan getref word vir ekstra doendinge in die omgewing.

Morokolo Safari Lodge beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamers het storte. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Morokolo Executive Suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n ovaal steenbad en 'n dubbelstort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Dié eenheid spog met 'n privaat binnehof met 'n buitestort en sy eie boma-area.

Dié verblyf spog met 'n swembad, Jacuzzi en veilige parkeerplek vir 8 voertuie.

Buffels loop gereeld in hierdie area rond terwyl hulle skuiling soek in afgeleë gebiede wat nie toeganklik is vir ander besoekers aan Pilanesberg Nasionale Park nie. Met 'n spesielys van meer as 354, is die Swartrenosterreservaat ook 'n ware voëlkykersparadys.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Esmé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Black Rhino Reservaat 13/19, Pilanesberg Nasionale Park, Mogwase, 0195, Noordwes
  • Gaste dink Morokolo Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R5 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Rhino Reservaat 13/19, Pilanesberg Nasionale Park, Mogwase, 0195, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0YThhY2U4LTQ1OGItNDFjNS1iM2VlLTI3YTFjYmE4YTcwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 13/19 Black Rhino Reserve Pilanesberg National Park 0195 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.168767151362 26.982544858138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang