Morokologa Nature Reserve
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morokologa Natuurreservaat, Langs die R526, Gravelotte, 0895, Limpopo
-
Vanaf
R1 042R886 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Morokologa Nature Reserve bied selfsorgverblyf op 'n mooi en ongerepte 550 hektaar-natuurreservaat wat reg teen, maar geskei deur 'n heining van die veel groter Selati Natuurreservaat rondom dit is. Morokologa streef daartoe om aan gaste 'n unieke natuur-ervaring te bied waarin hul hulself volledig kan begeef sonder die gewone risiko en beperkings wat onderliggend is aan die meeste van die Groot 5-safari-uitstappies in 'n eenderse omgewing.
Verblyf word aangebied in standaard- en gesin-grasdaksafarihutte by die Russet Willow Ridge Hut Camp wat onafhanklik is van die tradisionele kragnetwerk. Dit is tans die enigste openbare kamp in die pragtige reservaat. Elke hut het sy eie privaat badkamer, kombuisgeriewe en 'n boma met 'n vuurput en braaigeriewe.
Die kamp het gemeenskaplike selfdiens-wasgoedgeriewe en 'n sentrale vermaakarea met pooltafels en 'n klavier.
Gaste kan 'n skemerkelkie op die uitkyktoring geniet en ontspan terwyl die kinders in die speelkamer hulself vermaak. Morokologa bied 'n verskeidenheid prettige en natuur-verwante aktiwiteite insluitend selfbegeleide wandelroetes, begeleide boswandelinge, bergfietsry, begeleide wildritte, interaktiewe boskunsvlytsessies, slaap-onder-die-sterre en meer.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Morokologa Natuurreservaat, Langs die R526, Gravelotte, 0895, Limpopo
- Gaste dink Morokologa Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vallei van die Olifante Limpopo
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morokologa Natuurreservaat, Langs die R526, Gravelotte, 0895, Limpopo