Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morrie's Place InTown - Guest Room

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Hanelise T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Netjies, dankie. Dankie vir die diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Villiers
Morrie's Place InTown - Guest Room
Baie dankie, dit was lekker om julle hier te verwelkom. Goeie gaste!

Francois B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

De Villiers was regtig 'n goeie gasheer. Fantastiese oornagfasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Villiers
Morrie's Place InTown - Guest Room
Hello Baie dankie, was lekker om julle hier te verwelkom. Julle is enige tyd welkom en sal gerus aanbeveel.

Gerhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Groot kamer, geriewe vir kosmaak. Groot kamer, al die geriewe beskikbaar. Vriendelike diens, cappuccino spesiale treat. Twee enkelbeddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Villiers
Morrie's Place InTown - Guest Room
Baie dankie, was lekker om julle hier te verwelkom het.

Aletta V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Lekker gekuier en alles wat ons benodig was beskikbaar. Vriendelike ontvangs en gedurende verblyf. Veilig. Skoon geriewe. Geen geraas. Maklik om te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Rustige, stil woongebied, mooi uitsig. Net die regte plek om jou batterye te kon herlaai. Alles goed. Kon lekker ontspan. Niks ontbreek. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
De Villiers
Morrie's Place InTown - Guest Room
Baie dankie vir die mooi boodskap. Julle was baie goeie en lekker gaste. Mooi dag.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

De Villiers Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 699
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 699
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiestraat 4, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd15546d1f4a8adc3e0521a6b54ee4f35cf1cf502cf68dfaaef55e5181e54f7a7902735811045f3bf22cfecebb6f3403e1f7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 4 Station Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -32.910217418882 18.754988077413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang