Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morrie's Place InTown - Guest Room

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiestraat 4, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R699 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Morrie's Place InTown - Guest Room bied oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom sentraal geleë in die stil dorpie Piketberg.

Dié eenheid beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 2 enkelbeddens, 'n staande waaier asook baie kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.

Daar is ook 'n koffiestasie, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n mini-stoof, eetgerei en breekware in die eenheid. 'n TV met Netflix is ook beskikbaar. Toegang tot gratis WiFi (selfs tydens beurtkrag), braaigeriewe, batteryligte en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Morrie's Place InTown - The Guest Room is naby Hoërskool Piketberg asook die hoofpad met al die winkels en restaurante.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit Nieuwedrift Wynlandgoed, Org De Rac Wynlandgoed, perdry by Piket-Bo-Berg en staproetes op die plaas langs die dorp in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Hanelise T
Besigheidsreis
5.0
Netjies, dankie. Dankie vir die diens.
Sep 2024
Francois B
Saam met lewensmaat
5.0
De Villiers was regtig 'n goeie gasheer. Fantastiese oornagfasiliteit.
Feb 2024
Gerhard F
Saam met lewensmaat
5.0
Groot kamer, geriewe vir kosmaak. Groot kamer, al die geriewe beskikbaar. Vriendelike diens, cappuccino spesiale treat. Twee enkelbeddens.
Okt 2023
Aletta V
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker gekuier en alles wat ons benodig was beskikbaar. Vriendelike ontvangs en gedurende verblyf. Veilig. Skoon geriewe. Geen geraas. Maklik om te kr...
Sien meer
Okt 2024
Cynthia B
Saam met lewensmaat
4.2
Rustige, stil woongebied, mooi uitsig. Net die regte plek om jou batterye te kon herlaai. Alles goed. Kon lekker ontspan. Niks ontbreek. Vriendelike o...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

De Villiers Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Stasiestraat 4, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Morrie's Place InTown - Guest Room het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piketberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 699
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 699
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiestraat 4, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd15546d1f4a8adc3e0521a6b54ee4f35cf1cf502cf68dfaaef55e5181e54f7a7902735811045f3bf22cfecebb6f3403e1f7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 4 Station Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -32.910217418882 18.754988077413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang