Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morsfontein Farmhouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morsfontein-plaas, 11 km vanaf Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Morsfontein Farmhouse is 'n ruim en smaakvol versierde plaashuis geleë op 'n bedryfsskaapplaas naby die R56-pad net 11 km vanaf Steynsburg. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n groep wat die gewoel van die stad wil ontsnap.

Dié plaashuis bied gerieflike slaapplek vir 7 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 3 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n bad het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n Aga-stoof, gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttafel met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek. Dié leefarea het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Boonop het hierdie huis 'n vermaakarea met 'n ingeboude binnebraai. Buite is daar 'n lieflike patio met sitplek en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Die plaashuis is toegerus met 'n sonkragstelsel en is heeltemal van die netwerk af. Warm water word deur gasgeisers voorsien. Die eiendom is ook omhein met 'n elektriese heining.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Morsfontein-plaas, 11 km vanaf Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morsfontein-plaas, 11 km vanaf Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33a56e4378161ebd6865c4d5e389f130d709086dfd3eae645f9fc2a89a37917ed77eb5a29ae39034dafc1f007b7b373ec186?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 7 mense Morsfontein Farm 11 km from Steynsburg 5920 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.250442002555 25.9255943013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang