Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mosines

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gert W
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ek het myself terdege geniet, baie mooi, skoon, goed toegeruste fasiliteite. Mosi nes of my huisie by hierdie soos ek daar van hou om te dink, is sonder twyfel my gunsteling wegkruipplek vir 'n besige lewe. Rustig, vreedsaam, skoon, goed toegerus en beslis goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderful accommodation and host. Fantastic views and well located. Wonderful stay - thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanus B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rus rus rus. Great ligging met great view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2024

Goeie rus voor ons weer die langpad aandurf Namibia toe. Ons het lekker gebly met genoeg plek vir al ons bewegings!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mercia L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Strandfontein is 'n pragtige en interessante dorpie en ons kuier was heerlik. Ons het lekker gekuier, dankie! Die bonus was die pragtige uitsig oor die see. Die kombuis is ten volle toegerus en verder het ons lekker geslaap. Die meubels in die leefarea se kussings is taamlik dun. Ons kon nie te lank sit nie. Die wind het taamlik baie gewaai gedurende ons kuier in Strandfontein, so ons het baie van ons tyd in die woonstel spandeer. My voorstel is om die meubels se kussings op te gradeer. Verder is daar niks fout nie. 'n WiFi sou baie gehelp het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hesta L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker verblyf. Ons het ons verblyf by Mos-i-nes baie geniet. Baie goed geleë. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm Y
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Letaba Nursery. Fantastic views and a beautiful home with great Interior design. Friendly hosts - more than enough appliances. Only thing I did not agree with was paying for use of the television. . Otherwise a fantastic stay. Will definately stay there again if in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
Mosines
Thank you for taking the time to leave your review and glad you enjoyed your stay. Unfortunately, DStv does come at an extra cost. All the best!

Sulia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Het heerlik gekuier, die kinders kon sommer met 'n deurstap kafee toe loop. Daar is ook 'n deel onder wat sy eie kamer met kombuisie en badkamer het, en trappe op het ons gekuier. Dit is lekker as jy nog mense het soos 'n ouma en oupa wat ook saam kuier wat onder kan bly. Die wat saam kuier is heel apart as hul wil gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Gemaklik en goed geleë in Strandfontein. Netjies en gerieflik met alles wat jy nodig het. Kommetjie restaurant baie naby. DStv moet jy apart voor betaal en geen WiFi nie. Mooi uitsig en stil. Breekskadedeposito seker meeste wat ek al betaal het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2023

Ruim fasiliteit met pragtige uitsig. Sekere basiese noodsaaklikhede soos toiletpapier en opwaslap nie beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Alan
Mosines
Hi Leon, Sorry to hear those few items were missing. Thank you for taking your time to leave feedback. Hope to assist you in future in finding accommodation here in Strandfontein. Kind regards Alan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 105

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 17, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30930082d9b95055858d64a0baa55f5dae8171b2dce770799c1a82dd14d48c2249a08feb1a8f8968d89cc819bec75dad95d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 17 Seekat Street Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.757461871066 18.223770345963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang