Mosines
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 15 Jul 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekatstraat 17, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 800R2 380 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Mosines is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die kusdorpie Strandfontein, Louis Rood, aan die Weskus. Die eiendom bied 'n lieflike see-uitsig en is naby die strand geleë.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en die derde slaapkamer op die onderste verdieping het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie met 'n tweeplaatstoof en kookgerei toegerus.
Die aangrensende leefarea het rusbanke, 'n klein etenstafel en 'n TV (DStv kan teen 'n ekstra koste voorsien word indien dit vooraf gereël word). Die leefarea lei na die balkon met 'n pragtige uitsig oor die omgewing en die see in die verte. Daar is parkeerplek in die straat.
Louis Rood se kuslyn is ongerep met hoë kranse. Daar is lieflike fietsrypaadjies en die veldblomme is pragtig gedurende die lente.
Gaste kan dolfyne tussen Mei en November van die balkon af sien en walvisse swem ook soms daar verby.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 83
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Seekatstraat 17, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
- Gaste dink Mosines het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Louis Rood Strandfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekatstraat 17, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap