Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moss Lekker @ Simpson House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cuffstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Moss Lekker @ Simpson House, is 'n bekoorlike woonstel geleë in die Simpson House-woonstelgebou in Mosselbaai. Gaste kan die sentrale ligging geniet saam met die bykomende voordeel van 'n battery-rugsteunstelsel, wat 'n ononderbroke kragtoevoer verskaf tydens kragonderbrekings.

Dié 1-slaapkamer het slaapplek vir 1 tot 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Hierdie eiendom is stapafstand van winkels, restaurante en strande af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jeff Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Cuffstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moss Lekker @ Simpson House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cuffstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb9e793ddab2278a288a93e132c4caab1f050267d4bca118ffc692c9f97fb1c94db7a5955ea1274230a14f2316d0d950532d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Cuff Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 11:00 -34.181918888413 22.14421883527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang