Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossdop

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Matthew J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

View, clean, comfortable, spacious. 100%, no complaints, Die verblyf was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corli P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ongelooflike ligging, ruim groot vertrekke. Die verblyf was heerlik! Ongelooflike ligging, reg op die strand, pragtige uitsig oor die see. Groot ruim huis met ruim kamers en leefareas. Ideaal vir 'n groot groep familie of vriende. Genoeg badkamers en kamers om dit te kan akkommodeer. Marlene was hulpvaardig en het goed gekommunikeer. Ons kan hierdie verblyf enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie lekker en social. Excellent plek, nice sea view en atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natania D
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Ideale huis. Ideale huis vir 'n groot groep of familie, veral met kinders. Baie goeie ligging. Braairooster was ongelukkig nie skoongemaak nie, en een badkamer se lig was stukkend. Verder was alles perfek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannen C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Heerlik. Die huis is perfek vir 'n groep mense. Daar is genoeg spasie vir almal met 'n asemrowende see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonet L
1 nag
4.4
Sep 2023

Uitmuntend! Alles en wat nog - meer kon ons nie vra. Mooi area, goeie ligging, by die see. Alles in 1 en onderdak as weer nie saamspeel nie. Lekker strand om op te stap of net na die see te kyk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dries V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Excellent. For a group of people, excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karmen V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Dit was 'n heerlike naweek met puik toerusting. Als was baie lekker, maar die beddens slaap baie ongemaklik en die beddegoed se kwaliteit is nie baie goed nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erika K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Oorgenoeg verblyf met als wat nodig is. Baie slaapplek met elke gesin hul eie badkamer - lekker binnebraai en skottelgoedwasser - bitter mooi uitsigte - als toegerus met oorgenoeg glase en breekgoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 11, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3f85b8e4005dd67a682073766a3173c460c25ce31ee554fde6b4d3391ab545cd54af668b305dacd0d1299ecdcc31349f4c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 13) 14 5 1 5 11 Bob Bouwer Crescent Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.139888888889 22.111883333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang