Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossdop

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 11, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Mossdop is 'n lieflike selfsorghuis met 5 slaapkamers reg op die strand in Bayview, Hartenbos.

Ideaal vir 'n gesin of groep, die huis het slaapplek vir 13 mense met gemak. 2 van die kamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl die ander kamers enkelbeddens het. Elkeen van die kamers het 'n privaat badkamer, en van die kamers het 'n lieflike see-uitsig. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n stoof, 'n oond, asook 'n yskas-vrieskas, en gaste kan hul maaltye in een van die eetareas geniet. 'n Skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die oopplan-leefarea het ook 'n ingeboude braai-area, en van hier af kan ouers die kinders op die strand dophou. 'n TV is beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. 'n Dekodeerder kan ook teen 'n ekstra koste gereël word.

Gaste kan ontspan of langs die strand kuier, en in spitsseisoene is lewensredders op die strand aan diens. Mossdop is binne 'n kort entjie se ry vanaf die Langeberg Mall geleë, en Mosselbaai is net 8 km weg en bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge vir die hele gesin.

Kamer-opset

Slaapplek vir 13 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Matthew J
Saam met vriende
5.0
View, clean, comfortable, spacious. 100%, no complaints, Die verblyf was perfek!
Jun 2024
Corli P
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflike ligging, ruim groot vertrekke. Die verblyf was heerlik! Ongelooflike ligging, reg op die strand, pragtige uitsig oor die see. Groot ruim ...
Sien meer
Jun 2024
Dries V
5.0
Baie lekker en social. Excellent plek, nice sea view en atmosfeer.
Okt 2023
Shannen C
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Die huis is perfek vir 'n groep mense. Daar is genoeg spasie vir almal met 'n asemrowende see-uitsig.
Okt 2023
Natania D
4.8
Ideale huis. Ideale huis vir 'n groot groep of familie, veral met kinders. Baie goeie ligging. Braairooster was ongelukkig nie skoongemaak nie, en een...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bob Bouwer-singel 11, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mossdop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 13)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 11, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3f85b8e4005dd67a682073766a3173c460c25ce31ee554fde6b4d3391ab545cd54af668b305dacd0d1299ecdcc31349f4c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 13) 15 5 1 5 11 Bob Bouwer Crescent Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.139888888889 22.111883333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang