Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossel 102

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, Mossel 102, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 R712 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mossel 102 is 'n gerieflike grondvloerwoonstel in Hartenbos. Hierdie woonstel bied die ideale plek vir 'n gesin wat op soek is na 'n kuswegbreek of 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie wat naby die strand wil bly.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Beide die hoof- en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en deel gebruik van die badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n kisvrieskas en 'n etenstafel met stoele en die leefarea is ingerig met 2 enkelslaapbanke wat ideaal is vir 2 kinders en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop op die onderdakstoep met 'n braai-area, perfek om te ontspan of te vermaak. Veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Mossel 102
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nadia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Port Natal-laan, Mossel 102, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mossel 102 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
R890 R712
per nag (plek vir 6)
Vanaf R890
R890 R712
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, Mossel 102, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1feab46da59628f36a5acf701294668635309f3e4788a3a8e502059be523d354945c0de0fd3b0ebce96459573ade9aa81b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R712 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Port Natal Avenue Mossel 102 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129396730153 22.111982201822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang