Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossel 1905

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 60, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Mossel 1905 is 'n lieflike sandsteenhuis in die hartjie van Mosselbaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie huis is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat vakansieverblyf binne maklike bereik van die strand soek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers wat tot 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim leefarea beskik oor 'n TV met DStv en gemaklike sitplek, wat lei na die eetarea met 'n 14-sitplek-etenstafel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste, en daar is 'n patio met buitesitplek en 'n braai-area wat oor die see uitkyk. Die huis is binne maklike bereik van restaurante en die gewilde Cape St. Blaize-vuurtoring.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mossel 1905
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Montagustraat 60, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mossel 1905 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 60, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeba022f8fdea7359f329685b4d6faa8dc412e12c59066d9ed1070ec81fa0bd62e6022450746caef77ae5777083ae3c56fcd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 60 Montagu Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.184096869757 22.147673061774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang