Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossel 202

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, Eenheid 16, La Mer Phase 3, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mossel 202 is 'n selfsorgwoonstel in die La Mer-kompleks in Hartenbos, Mosselbaai. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf en steeds naby verskeie geriewe is.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed ingerig is. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort wat oor die bad vasgemaak is, 'n wasbak en toilet. Linne en bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met oorgenoeg gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Die kamer maak oop op 'n onderdakbalkon wat met sitplek en 'n braai ingerig is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 1 veilige parkeerplek en 'n omskakelaarstelsel wat die TV en die ligte aandryf tydens kragonderbrekings. Hierdie eenheid is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Port Natal-laan, Eenheid 16, La Mer Phase 3, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, Eenheid 16, La Mer Phase 3, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ace3f442e8bc0af753a7f288d9fe188a0424256a54f5f5e5f0ba75e3acc395d10845223998e8cc2877eebe78cba1c3ec819?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) Port Natal Avenue Unit 16 La Mer Phase 3 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.129290974978 22.111986490586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang