Mossel Bay 102
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-straat 3, Gouriqua-woonstelkompleks, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mossel Bay 102 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Mosselbaai se middedorp en dis minder as 100 m vanaf die Diaz Museum en 300 m vanaf Santosstrand.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is bad- en stortgeriewe.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Veilige parkeerplek is in 'n elektriese motorhuis beskikbaar.
Die woonstel is naby die middedorp met fantastiese restaurante, winkels, die gewilde Bartolomeus Dias Museum en historiese geboue wat uit 1488 dateer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- George-straat 3, Gouriqua-woonstelkompleks, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Mossel Bay 102 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sentraal Mosselbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-straat 3, Gouriqua-woonstelkompleks, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang