Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossel Bay Beach Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacqui Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Mossel Bay Beach Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andre R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Absoluut awesome. Als was perfek.

Uitsig fantasties. Huis goed toegrus. Als was net perfek.

Melanie H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie H

Warm, rustieke, elegante sjarme.

Alhoewel die huis oud is, is dit juis deel van sy sjarme. Die huis is stylvol en elegant gemeubileerd en die kamers is ruim. Die badkamers is oorgedoen en die storte is fantasties! Ons het die ruim stoep en braai gereeld gebruik en geniet!

Mossel Bay Beach Cottage se terugvoer

Baie dankie, Melanie vir jou resensie. Jacqui.

Mossel Bay Beach Cottage
Desre T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desre T

Die beste uitsig!

Met so uitsig sal 'n skottelgoedwasser verseker dat gesin meer op patio kan sit en dit waadeer!

Mossel Bay Beach Cottage se terugvoer

Dankie Desre, dit is voorwaar mooi.

Mossel Bay Beach Cottage
Hendrik Jacobus V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Jacobus V

Droomplek om by te wees.

Heerlik rustig, laat jou sommer vergeet jy is daar vir werk. Bestuur gaan uit hulle pad om te help, sien my definitief weer.

Mossel Bay Beach Cottage se terugvoer

Baie dankie Hennie, ek waardeer dit opreg. Ek hoop dat julle en jul vriende weer 'n tydjie sal uitvat om te ontspan. Sê maar vir jou vriende ook asseblief. Ek sal graag dit bietjie meer wil uithuur gedurende die jaar.
Groete,
Jacqui

Mossel Bay Beach Cottage
Liezel B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B

Asemrowende uitsig.

Pragtige, netjies kothuis. 'n Klipgooi van die see af. Jacqui was baie hulpvaardig.

Mossel Bay Beach Cottage se terugvoer

Beste Liezl,

Baie dankie, so bly om jou terugvoering te kry.

Groete
Jacqui

Mossel Bay Beach Cottage
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 59, Rheebok, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bd27840a60e4c03caaeccd83f39ece317406ba45465806cda694069e1ed05e864b08ddb53c55953089ca47d239a4818fdc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 59 Kus Road Rheebok 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0802055 22.1662848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang