Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossel Bay Golf Estate

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Jolanie W
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ons geniet Mosselbaai elke jaar. Mosselbaai Golf Landgoed verblyf maak dit perfek. Fantastiese ruim plek. Alles wat mens nodig het. Perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Heerlike, rustige omgewing. Dit was werklik 'n genotvolle verblyf in nommer 96A. Alles wat jy nodig het, was byderhand, en net kwaliteit toebehore in die woonstel. Ek sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Alles was goed ingerig en gerieflik, mooi uitsig en veilig. Mooi plek, baie gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2021

Ons het heerlik vakansie gehou in Mosselbaai. Ons eerste keer in Mosselbaai, maar defnitief nie ons laaste! Die akkommodasie was alles waarvoor ons gehoop het. Ruim, skoon en naby alles, maar tog weg uit die gewoel. Die binnebraai was ‘n pluspunt met die Desemberwind. Net jammer die gebreekte skottelgoedwasser wat alreeds met ons aankoms stukkend was, is nooit vervang soos beloof nie, en die instansie het ook nooit weer met ons daaroor gekommunikeer nie. Die skottelgoedwassery was ‘n pyn.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wouter
Mossel Bay Golf Estate
Hi Mariana, Dankie vir jou resensie. Die slottelgoedwasser het letterlik 'n dag voor jul aankoms gebreek. Ons het dadelik 'n nuwe een gekoop en moes toe wag op Game om af te lewer. Soos aan jou genoem was die aflewering van die nuwe masjien nie in ons hande nie. Dit was Desember en klink my Game was ongelooflik besig en agter met hul aflewerings. Die masjien was afgelewer die dag wat julle uitgegaan het. Jammer vir enige ongerief. Maar die masjien is nou daar. Ek sien uit na jul volgende besoek. Ek is seker julle sal dit nog meer geniet.

Alme M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Dit was 'n verjaarsdagnaweek. Die wooneenheid was heerlik ingerig en ons het dit baie geniet. Een voorstel is om te kyk na die slot op die voordeur, dis 'n bietjie geroes en soms moeilik om oop te sluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2020

Het heerlik gerus. Baie rustig en stil op estate. Ons speel graag golf en die baan is in uitstekende kondisie. Nog 'n hoogtepunt is die staproetes langs die see. Die uitsig is ongelooflik!

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rejeanne N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2019

Heerlike belewenis in 'n asemrowende omgewing. Absolute heerlike ervaring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Zeldie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Netjies en alles wat nodig is met uitsig oor die see. Ons het gerieflik gebly in die netjiese, toegeruste huis en met die gholfbaan op ons voorstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Uitstekend. Dit was baie meer as wat ek verwag het. Baie sentraal vir ons gholftoer. Ons eggenote was deel van die groep en hulle sien uit na volgende jaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

We had a very pleasant stay! The unit was clean, well equipped and practical. It is quiet and we felt safe. I would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wouter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Vincente 96A, Salies-keeromstraat, Mosselbaai Gholflandgoed, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4M2Q0MDEyLTNlNTYtNGE5YS1hMWUwLWNmMmNhZGI3NzlmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 96A San Vincente Salie Close 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.190762368293 22.121998420776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang