Mossel Bay Golf Estate
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Wouter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jolanie W - Jan 2024
Algehele gradering
Ons geniet Mosselbaai elke jaar. Mosselbaai Golf Landgoed verblyf maak dit perfek.
Kobus U - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige omgewing.
Andre S - Jan 2021
Algehele gradering
Alles was goed ingerig en gerieflik, mooi uitsig en veilig.
Mariana H - Des 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik vakansie gehou in Mosselbaai. Ons eerste keer in Mosselbaai, maar defnitief nie ons laaste!
Mossel Bay Golf Estate se terugvoer
Hi Mariana,
Dankie vir jou resensie. Die slottelgoedwasser het letterlik 'n dag voor jul aankoms gebreek. Ons het dadelik 'n nuwe een gekoop en moes toe wag op Game om af te lewer. Soos aan jou genoem was die aflewering van die nuwe masjien nie in ons hande nie. Dit was Desember en klink my Game was ongelooflik besig en agter met hul aflewerings.
Die masjien was afgelewer die dag wat julle uitgegaan het.
Jammer vir enige ongerief.
Maar die masjien is nou daar. Ek sien uit na jul volgende besoek. Ek is seker julle sal dit nog meer geniet.
Alme M - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was 'n verjaarsdagnaweek.
Erika L - Jan 2020
Algehele gradering
Het heerlik gerus. Baie rustig en stil op estate.
Rejeanne N - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike belewenis in 'n asemrowende omgewing.
Zeldie V - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en alles wat nodig is met uitsig oor die see.
Johan R - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Tania S - Sep 2018
Algehele gradering
We had a very pleasant stay!
Werner V - Jul 2018
Algehele gradering
Jy kan nie verkeerd gaan met die huis nie!
Melisa C - Jan 2018
Algehele gradering
Perfect holiday home in Mosselbay.
Sheldon V - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasiese uitsig, goeie ligging, ruim vertrekke en goed ingerig vir 'n familie.
Lees meerJoey S - Jul 2018
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Talita H - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Liezl R - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, wonderlik!
Mossel Bay Golf Estate se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ek is regtig bly julle het dit geniet.
Hoop om julle spoedig weer te sien!
Francois O - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflik.
Leon T - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker - kan sterk aanbeveel.
Mossel Bay Golf Estate se terugvoer
Thank you very much for the kind review. Looking forward to see you again.
You were great guests. Wishing you a prosperous 2017.
Rita S - Apr 2017
Algehele gradering
Wat 'n heerlike woonstel. Baie gerieflik ingerig op 'n pragtige golfbaan.
Mossel Bay Golf Estate se terugvoer
Baie dankie vir die gawe terugvoering.
Rita S - Jun 2017
Algehele gradering
Pragtige area, heerlik gebly, uitstekende akkommodasie - diens van LekkeSlaap baie goed.
Mossel Bay Golf Estate se terugvoer
Thank you staying at our place. I am glad you enjoyed your stay.
I would definitely recommend Ria as guest.
Please come back.
Liezl R - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Mossel Bay Golf Estate se terugvoer
Thank you Liezl and family, for the kind review. We are looking forward to host you in the near future.
We wish you a prosperous 2017. You were great guests.
Leon T - Nov 2016
Algehele gradering
Baie tevrede.
Mossel Bay Golf Estate se terugvoer
Hi Leon
Dankie vir die gradering. In verband met die TV, ek het die DStv laat aansit. Was dit nie aan gewees nie?
Dankie vir die voorstel ivm die sleutel. Daar was nog nie van tevore 'n problem met die sekuriteit om die sleutel te neem nie, maar ek sal maar 'n ander plan maak.
Ek is bly om te hoor dat julle tevrede was, en vra om verskoning ivm die ongerief met die DStv.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Vincente 96A, Salies-keeromstraat, Mosselbaai Gholflandgoed, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang