Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossel Bay Holiday House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plazalaan 6, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mossel Bay Holiday House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met pragtige uitsigte oor die see, strand, hawe en op die berge. Die huis is in Mosselbaai, net 1,9 km vanaf die strand. Die ligging bied maklike toegang tot 'n gholfbaan en Mosselbaai se middedorp.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbe;bed en daar is 'n enkelbed in die vyfde slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n bad die tweede badkamer het 'n stort.

Die huis het 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, koffiemasjien en wasmasjien toegerus. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en gaste het toegang tot braaigeriewe. Die verblyf is ideaal vir 2 gesinne en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Bad
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Plazalaan 6, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plazalaan 6, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4f09e6354370c79996e07dc0aa7b68ff61ea04870ae06abb8dd493c9a2bcac419a2638f724995d83109cdb16ebead76e159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 250 per nag (plek vir 8) 6 Plaza Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.180610342671 22.135027985883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang