Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossel Bay Manor

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 6 resensies vir Mossel Bay Manor
Netheid
2.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jan K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K

Goeie waarde, eienaars is vriendelik en groot genoeg vir 4 mense.

Die eienaars was baie behulpsaam en moeite gedoen die hele naweek. Hulle het baie vinnig plan gemaak vir 'n ekstra bed en was vriendelik.

Rene B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rene B

Beter ligging verwag.

Baie naby aan informele nedersetting. Omliggende huise is bouvallig of onvoltooi.

Martin N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin N

Lekker sakpas-plekkie.

Ons moes plekkie self skoonmaak. Baie miere, maar lyk na algemene probleem. Gans te veel dorings buite vir klein kinders. Plek kort waaiers in kamer en sitkamer. Res was goed.

Lindsey B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lindsey B

Baie opwindend gewees.

Alhoewel ons net vir een naweek gekuier het, het die Manor ons baie tuis laat voel.

Laetitia K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia K

Die ligging was perfek maar die badkamer was nie 100% skoon, daar was spinnerakke langs en agter toilet.

Ek sal beslis weer gebruik maak van die eenheid in die toekoms.

Hiadee V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hiadee V

Had a great stay.

For the price we paid is was worth it! There was an ant problem. Keep in mind it is not serviced. Linnen and towels not enough for 10 days. Rubbish for 2 weeks was not removed. Suggestion - a fan. Outside chairs and tables broken. Busy road to cross to the beach, but usually points-man on duty. There is security but the wall is very low. We still had a fantastic time, thank you.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbestraat 21, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjOTc4ZjRiLWVhZGMtNGIxZi05OGJkLTg4MGRjMTJmZDA4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 21 Robbe Street Die Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.174552159008 22.124235928059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang