Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossel Bay Manor

Selfsorg

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
2.8
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
3.8
Jan K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2022

Goeie waarde, eienaars is vriendelik en groot genoeg vir 4 mense. Die eienaars was baie behulpsaam en moeite gedoen die hele naweek. Hulle het baie vinnig plan gemaak vir 'n ekstra bed en was vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene B
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Des 2022

Beter ligging verwag. Baie naby aan informele nedersetting. Omliggende huise is bouvallig of onvoltooi.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Martin N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2020

Lekker sakpas-plekkie. Ons moes plekkie self skoonmaak. Baie miere, maar lyk na algemene probleem. Gans te veel dorings buite vir klein kinders. Plek kort waaiers in kamer en sitkamer. Res was goed.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindsey B
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Okt 2020

Baie opwindend gewees. Alhoewel ons net vir een naweek gekuier het, het die Manor ons baie tuis laat voel.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Laetitia K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2019

Die ligging was perfek maar die badkamer was nie 100% skoon, daar was spinnerakke langs en agter toilet. Ek sal beslis weer gebruik maak van die eenheid in die toekoms.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hiadee V
Lang verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2019

Had a great stay. For the price we paid is was worth it! There was an ant problem. Keep in mind it is not serviced. Linnen and towels not enough for 10 days. Rubbish for 2 weeks was not removed. Suggestion - a fan. Outside chairs and tables broken. Busy road to cross to the beach, but usually points-man on duty. There is security but the wall is very low. We still had a fantastic time, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbestraat 21, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjOTc4ZjRiLWVhZGMtNGIxZi05OGJkLTg4MGRjMTJmZDA4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 21 Robbe Street Die Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.174552159008 22.124235928059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang